Vrystaat-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vrystaat-stadion
Vodacompark
Ligging Bloemfontein, Suid-Afrika
Koördinate 29°07′02.25″S 26°12′31.85″O Koördinate: 29°07′02.25″S 26°12′31.85″O
Gebou 1952
Renovasie 1985, 2009
Eienaar
Oppervlak Gras
Boukoste R245 miljoen
Tuisveld van Cheetahs (Superrugby)
Vrystaat Cheetahs (Curriebeker)
Bloemfontein Celtic (PSL)
Kapasiteit
48 000

Vrystaat-stadion (ook bekend as Vodacompark) is ’n stadion in Bloemfontein wat vir rugby en sokker gebruik word. Dit bied sitplek aan 48 000 toeskouers. Dié stadion is in 2009 opgradeer met die oog op die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in Suid-Afrika.

’n Nuwe hoofpawiljoen is aan die westekant van die stadion teen nagenoeg R40,8 miljoen gebou. In 1985 het omvangryke verbeteringe aan die pawiljoen sowat R3,84 miljoen beloop. Die spreiligte is tot 1 500 lux (ligeenheid) verbeter en die stadion is ook toegerus met ’n noodkragopwekker.

Sien ook[wysig]