Perdepis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Clausena anisata)
Jump to navigation Jump to search

Perdepis
Clausena anisata, Burmanbos.jpg
Eksemplaar in Burmanbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Superdivision:
Division:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. anisata
Binomiale naam
Clausena anisata
(Willd.) Hook.f. ex Benth.

Perdepis (Clausena anisata) – ook bekend as die perdebos – is 'n klein boompie wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika tot in Mosambiek. Dit het saamgestelde blare wat ellipties gevormd is. Die blare gee 'n skerp geur af wanneer hulle gekneus of fyngedruk word. Volgens sommige mense is die reuk soos dié van die urine van 'n perd. Die boom dra wit blommetjies.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]