Darmstadtium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
110 meitneriumdarmstadtiumröntgenium
Pt

Ds

(Uhq)
Ds-TableImage.png
Algemeen
Naam, simbool, getal darmstadtium, Ds, 110
Chemiese reeks onbekend, moontlik ’n
oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 10, 7, d
Atoommassa (281) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel;[1] [Rn] 5f14 6d8 7s2
Elektrone per skil voorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 16, 2
CAS-registernommer 54083-77-1
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel;[2] vastestof
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 34,8 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande voorspel;[1][3] 8, 6, 4, 2, 0
Ionisasie-energieë 1ste: 955,2 kJ/mol
2de: 1 891,1 kJ/mol
3de: 3 029,6 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 9 November 1994
Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland
Genoem na Darmstadt, waar dit
ontdek is
Datum van naam 2003
Vorige naam ununnilium (Uun)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van darmstadtium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
281Ds sin 14 s 94% SS - --
6% α 8,67 277Hs
279Ds sin 0,2 s 10% α 9,70 275Hs
90% SS - --
Verwysings

Darmstadtium is ’n superswaar, sintetiese element met die atoomgetal 110 en simbool Ds. Dit is ’n uiters radioaktiewe element. Die stabielste isotoop, darmstadtium-281, het ’n halfleeftyd van ongeveer 10 sekondes.[4] Darmstadtium is in 1994 die eerste keer vervaardig by die Sentrum vir Swaarioonnavorsing in Darmstadt, Duitsland, waarna dit genoem is.

In die periodieke tabel lê dit in die d-blok, in periode 7 en groep 10, hoewel geen chemiese eksperimente al uitgevoer is om te bevestig dat dit optree soos die swaarder homoloog van platinum net bo dit nie. Daar is bereken darmstadtium het dieselfde eienskappe as sy ligter homoloë, nikkel, palladium en platinum.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (2006) “Transactinides and the future elements”, The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements, 3de, Dordrecht, Nederland: Springer Science+Business Media. ISBN 1-4020-3555-1. 
  2. (2011) “First-principles calculation of the structural stability of 6d transition metals”. Physical Review B 84 (11). doi:10.1103/PhysRevB.84.113104.
  3. (1975) “Superheavy elements: a prediction of their chemical and physical properties”. Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry 21: 89–144. doi:10.1007/BFb0116498. Besoek op 4 Oktober 2013.
  4. (2004) “Measurements of cross sections for the fusion-evaporation reactions 244Pu(48Ca,xn)292−x114 and 245Cm(48Ca,xn)293−x116”. Physical Review C 69 (5): 054607. doi:10.1103/PhysRevC.69.054607.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • Darmstadtium by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)
H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend