Kamala Harris

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kamala Harris
Kamala Harris

Ampsbekleër
Termynaanvang
3 Januarie 2017
Voorafgegaan deur Barbara Boxer

Persoonlike besonderhede
Gebore 20 Oktober 1964 (1964-10-20) (56 jaar oud)
Oakland, Kalifornië, V.S.A.
Politieke party Demokrate
Joe Biden en Kamala Harris tydens die eerste veldtoggeleentheid sedert sy as adjunkpresidentskandidaat aangewys is.

Kamala Devi Harris (/ˈkɑːmələ/, gebore op 20 Oktober 1964) is 'n Amerikaanse politikus en prokureur wat op 20 Januarie 2021 as die nuwe adjunkpresident van die Verenigde State van Amerika ingehuldig gaan word.[1] Sy was Joe Biden se adjunkpresidentskandidaat vir die 2020-verkiesing; hulle het die huidige president, Donald Trump, en adjunkpresident, Mike Pence, geklop.[2] Sy dien ook sedert 2017 as die junior Amerikaanse senator vir Kalifornië. Sy is 'n lid van die Demokratiese Party. Harris het tussen 2010 en 2017 as die prokureur-generaal van Kalifornië gedien.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Tensley, Brandon; Wright, Jasmine (7 November 2020). "Harris bursts through another barrier, becoming the first female, first Black and first South Asian vice president-elect". CNN.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  2. "Democrat Joe Biden wins 2020 US election". IOL (in Engels). 7 November 2020. Besoek op 7 November 2020.
  3. "Kamala Harris: Who is Biden's running mate in 2020 US election?". BBC News. 8 Oktober 2020. Besoek op 5 November 2020.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]