R66 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Provinsiale roete R66 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur KZNDV | ||||
Lengte | 244 km (152 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | N2 in Pongola | |||
R69 tussen Nongoma en Pongola R34 naby Ulundi R68 naby Melmoth R34 naby Eshowe | ||||
Suidpunt | N2 naby Gingindlovu | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R66 is ’n provinsiale roete in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika wat Gingindlovu met Pongola verbind via Eshowe, Melmoth en Ulundi. [1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Falkner, John (1 Mei 2012). "South African Numbered Route Description and Destination Analysis". Nasionale Departement van Vervoer. p. 63. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.