R69 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R69-padteken
Die R69 word in rooi aangedui

Die R69 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Vryheid met Mkuze verbind via Louwsburg.