Gaan na inhoud

Asmara: Verskil tussen weergawes

6 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Opskrif
k (Opskrif)
Gedurende die oorlog van onafhanklikheid met Ethiopië in 1993 het daar hewige gevegte plaasgevind, veral rondom die lughawe. Min van hierdie oorlog kan in Asmara gesien word. Die stad is skaars beskadig. Nadat Eritrea in 1991 'n amptelik onafhanklike staat geword het, is die stad hernu. Hulle het oral in die stad gebou en beskadigde huise is opgeknap. Dit word nou beskou as een van die skoonste stede in Afrika.
 
== Religie ==
Die Christendom en Islam is die twee grootste godsdienste in Eritrea. Vier groot landmerke van die stad is die katedraal Chiesa della Beata Vergine del Rosario en die Kidane Mehret-katedraal van die Katolieke geloof, die Enda Mariam-katedraal, van die Eritrese Ortodokse Tewahedo-kerk, en die groot moskee van Asmara van die Islamitiese geloof. Die godsdienstige meerderheid in Asmara is die Eritrese Ortodokse Tewahedo Kerk . Die bevolking in die Sentraal-streek (Eritrea) is 89 persent Christen (byna 84 persent Ortodokse, 4 persent Rooms-Katolieke en meer as 1 persent Protestante) en 5 persent Moslem. .<ref name="Georgestown">{{Citation | editor-last = Hsu | editor-first = Becky | title = Eritrea: Religious Distribution| format = PDF | url=http://www9.georgetown.edu/faculty/bh297/HsuEritrea.pdf | page = 3 | accessdate = 22 Desember 2011}}</ref>
 
24 872

wysigings