Swartvalstaaibos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Swartvalstaaibos
Allophylus africanus, blaar, Roodeplaat NR, b.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. africanus
Binomiale naam
Allophylus africanus
P.Beauv.
Sinonieme

Swartbastertaaibos[1]

Die Swartvals- of Swartbastertaaibos (Allophylus africanus) is 'n klein boom wat groei in bosveld, dikwels op miershope en in rivieroewerbos. Die boom kom voor vanaf Oos-Londen noordwaarts tot by die Lebomboberge en ook vanaf die Zambezirivier-monding weswaarts deur die noorde van Zimbabwe tot in die Caprivistrook.

Suikermier soek nektar by die blomme

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Trees of the Kruger National Park, a field guide, Piet van Wyk. Struik Uitgewers, Kaapstad 2008, ISBN 978-1-77007-759-1 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]