Stawropol-krai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stawropol-krai
Ставропольский край
Die ligging van Stawropol-krai in Rusland.
Die ligging van Stawropol-krai in Rusland.
Politieke status
Land Flag of Russia.svg Russiese Federasie
Federale distrik Noord-Kaukasiese
Ekonomiese streek Noord-Kaukasiese
Stigting 10 Januarie 1934
Regering
Hoofstad Stawropol
Leier Walery Zerenkof
Amp Goewerneur
Wetgewer Staatsdoema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 2 786 281
Volgorde 14de
Digtheid 41,9/km2
Stedelik 57,2%
Plattelands 42,8%
Statistiek
Oppervlakte 66 500 km2
Volgorde 45ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 26
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.stavkray.ru/
Wapen en vlag
Coat of Arms of Stavropol kray.png

Flag of Stavropol Krai.svg
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Stawropol-krai (Russies: Ставропо́льский край, Stawropolski krai) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noord-Kaukasiese Federale Distrik en die hoofstad is Stawropol.

Geografie[wysig]

Die krai beslaan die sentrale deel van die voorgebied van die Kaukasus-gebergte en die grootste deel van die noordelike hange van die berge. Dit grens aan Rostof-oblast, Krasnodar-krai, Kalmikië, Dagestan, Tsjetsjnië, Noord-Ossetië, Kabardino-Balkarië en Karatsjai-Tsjerkessië.

Demografie[wysig]

Die bevolking was volgens die 2002-sensus 2 735 139 en is gekonsentreer in die stroomgebiede van die Koeban- en die Koema-rivier wat tradisioneel Kosak-land was. Die Koeban-Kosakke word steeds beskou as ’n belangrike minderheid in die streek. Ander groepe sluit in Russe (81,6%), Armeniërs (5,4%), wat hulle sedert die laat 18de eeu hier gevestig het, en nog meer as honderd ander.

Landbou[wysig]

Besproeide landerye kom wydverspreid voor. Aan die begin van 2001 was daar 3 361 km besproeiingskanale. Van die belangrikstes is:

  • Die Newinnomissk-kanaal (Невинномысский канал), die hoofkanaal van die Koeban-Jegorlik-stelsel.
  • Die Groot Stawropol-kanaal (Большой Ставропольский канал), wat water uit die Koeban ooswaarts deur die hele krai gelei.
  • Die Terek-Koema- en die Koema-Manitsj-kanaal wat water uit die Terek-rivier via die Koema na die Oos-Manitsj-rivier gelei.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
Flag of Russia.svg Deelgebiede van die Russiese Federasie
             Republieke  AdigeaAltaiBasjkortostan (Basjkirië)BoerjatiëChakassiëDagestanIngoesjetiëJakoetiëKabardino-BalkariëKalmikiëKaratsjai-TsjerkessiëKareliëKomiKrimMari ElMordowiëNoord-Ossetië-AlaniëOedmoertiëTartarstanTsjetsjniëTsjoewasjiëTiwa
Krais  AltaiChabarofskKamtsjatkaKrasnodarKrasnojarskPermPrimorskiStawropolZabaikalski
Oblaste  AmoerArchangelskAstrachanBelgorodBrjanskIrkoetskIwanowoJaroslawlKaliningradKaloegaKemerowoKirofKoerganKoerskKostromaLeningradLipetskMagadanMoermanskMoskouNizjni NowgorodNowgorodNowosibirskOeljanofskOmskOrenburgOrjolPenzaPskofRjazanRostofSachalinSamaraSaratofSmolenskSwerdlofskTambofTjoemenToelaTomskTsjeljabinskTwerWladimirWologdaWoronezjWolgograd  
 Outonome oblast  Joodse
 Outonome okroegs  Chanto-MansiëJamalo-NenetsiëNenetsiëTsjoekotka
Federale stede  MoskouSewastopolSint Petersburg