Môregloed
Voorkoms
Môregloed | |
---|---|
Koördinate: 25°42′0″S 28°15′0″O / 25.70000°S 28.25000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,43 km2 (0,55 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 824 |
• Digtheid | 2 674/km2 (6 930/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 85,3% |
• Indiërs/Asiërs | 1,1% |
• Bruin mense | 1,9% |
• Swart mense | 10,9% |
• Ander | 0,8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 82,5% |
• Engels | 9,7% |
• Noord-Sotho | 1,8% |
• Zoeloe | 1,1% |
• Ander | 4,9% |
Poskode (strate) | 0186 |
Skakelkode | 012 |
Môregloed is 'n voorstad in die ooste van Pretoria se Moot, die vallei wat van oos na wes loop tussen die middestad in die suide en Magaliesberg in die noorde. Môregloed word begrens deur Waverley in die noorde (waar Collinslaan die grens vorm) en ooste, die nywerheidsgebied Koedoespoort in die suide en Villieria in die weste, waar Cordonialaan die grens tussen Villieria en Môregloed vorm.
Die voormalige Afrikaanse Hoërskool Staatspresident C.R. Swart is in die voorstad se noordoostelike uithoek geleë.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Môregloed". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.