Kanadese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Kanadese Grand Prix (in Frans bekend as die Grand Prix du Canada) is 'n motorwedren wat jaarliks in Kanada gehou word sedert 1961. Dit vorm deel van die Formule Een Wêreldkampioenskapsreeks sedert 1967.

Vorige wenners[wysig | wysig bron]

Fisichella, Michael Schumacher en Eddie Irvine op die podium van die 1998 Kanadese Grand Prix
Toeskouers kom elke jaar in hul duisende na die byeenkoms.
Circuit Gilles Villeneuve, gebruik van 1978 tot 1986
Mosport Park, 1961 tot 1977
Mont-Tremblant, gebruik in 1968 en 1970
Diagram van die Gilles Villeneuve-renbaan
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2017 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes Gilles Villeneuve
2016 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
2015 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
2014 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault
2013 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault
2012 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes
2011 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes
2010 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes
2009 nie plaasgevind nie
2008 Vlag van Pole Robert Kubica Sauber-BMW Gilles Villeneuve
2007 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes
2006 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault
2005 Vlag van Finland Kimi Räikkönen McLaren-Mercedes
2004 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
2003 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
2002 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
2001 Vlag van Duitsland Ralf Schumacher Williams-BMW
2000 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
1999 Vlag van Finland Mika Häkkinen McLaren-Mercedes
1998 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
1997 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
1996 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Williams-Renault
1995 Vlag van Frankryk Jean Alesi Ferrari
1994 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Benetton-Ford
1993 Vlag van Frankryk Alain Prost Williams-Renault
1992 Vlag van Oostenryk Gerhard Berger McLaren-Honda
1991 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Benetton-Ford
1990 Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
1989 Vlag van België Thierry Boutsen Williams-Renault
1988 Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
1987 nie plaasgevind nie
1986 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Honda Gilles Villeneuve
1985 Vlag van Italië Michele Alboreto Ferrari
1984 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Brabham-BMW
1983 Vlag van Frankryk René Arnoux Ferrari
1982 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Brabham-BMW
1981 Vlag van Frankryk Jacques Laffite Ligier-Matra Île Notre-Dame
1980 Vlag van Australië Alan Jones Williams-Ford
1979 Vlag van Australië Alan Jones Williams-Ford
1978 Vlag van Kanada Gilles Villeneuve Ferrari
1977 Vlag van Suid-Afrika Jody Scheckter Wolf-Ford Mosport Park
1976 Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt McLaren-Ford
1975 nie plaasgevind nie
1974 Vlag van Brasilië Emerson Fittipaldi McLaren-Ford Mosport Park
1973 Vlag van Verenigde State van Amerika Peter Revson McLaren-Ford
1972 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Tyrrell-Ford
1971 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Tyrrell-Ford
1970 Vlag van België Jacky Ickx Ferrari Mont-Tremblant
1969 Vlag van België Jacky Ickx Brabham-Ford Mosport Park
1968 Vlag van Nieu-Seeland Denny Hulme McLaren-Ford Mont-Tremblant
1967 Vlag van Australië Jack Brabham Brabham-Repco Mosport Park