Gaan na inhoud

2008 Kanadese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die 2008 Formule Een Kanadese Grand Prix is op 8 Junie 2008 op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Robert Kubica in 'n BMW Sauber gewen.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 22 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:16.909 1:17.034 1:17.886 1
2 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:17.471 1:17.679 1:18.498 2
3 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:17.301 1:17.364 1:18.735 3
4 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:17.415 1:17.488 1:18.746 4
5 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:17.991 1:17.891 1:18.844 5
6 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:17.231 1:17.353 1:19.048 6
7 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:17.287 1:17.684 1:19.089 7
8 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:18.082 1:17.781 1:19.633 8
9 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 1:18.256 1:18.020 1:20.848 9
10 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:17.582 1:17.523 geen tyd 10
11 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:18.321 1:18.031 11
12 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:17.638 1:18.062 12
13 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 1:18.168 1:18.238 13
14 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:18.039 1:18.327 14
15 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 1:18.505 1:18.393 15
16 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:18.916 18
17 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 1:19.108 16
18 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 1:19.165 17
19 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 1:23.565 20
20 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari geen tyd 19
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2008 Kanadese Grand Prix.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 70 1:36:24.227 2 10
2 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 70 +16.495 8 8
3 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 70 +23.352 13 6
4 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 70 +42.627 11 5
5 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 70 +43.934 6 4
6 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 70 +47.775 14 3
7 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 70 +53.597 9 2
8 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 70 +54.120 19 1
9 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 70 +54.433 7
10 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 70 +54.749 5
11 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 70 +1:07.540 20
12 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 70 +1:11.299 10
13 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 69 +1 rondte 18
DNF 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 51 Ongeval 17
DNF 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 46 Ongeval 12
DNF 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 44 Ongeval 4
DNF 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 43 Remme 15
DNF 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 19 Botsing 3
DNF 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 19 Botsing 1
DNF 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 13 Ratkas 16