Kantabriese See
Voorkoms
Kantabriese See | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van die Golf van Biskaje en die Kantabriese See | |
Kaart van die Kantabriese See | |
Koördinate: | 44°1′56″N 04°21′02″W / 44.03222°N 4.35056°W |
Ligging: | Frankryk, Spanje |
Soort: | See van die Atlantiese Oseaan |
Maksimum diepte: | 2 789 m (9 150 vt) |
Lengte: | 800 km (497 myl) |
Die Kantabriese See (Frans: Mer Cantabrique, Spaans: Mar Cantábrico) is die suidelike deel van die Golf van Biskaje, 'n see van die Atlantiese Oseaan aan die noordkus van Spanje, die weskus van Frankryk, aan die voet van die Kantabriese Gebergte en die heel westelike uitlopers van die Pireneë.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kantabriese See.