Orde van Ikhamanga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lint wat vir die Orde van Ikhamanga gebruik word.

Die Orde van Ikhamanga is 'n Suid-Afrikaanse eerbetoning. Dit is op 30 November 2003 ingestel en word deur die President van Suid-Afrika toegeken aan presteerders in kuns, kultuur, literatuur, musiek, joernalistiek en sport (wat aanvanklik deur Orde van die Kremetart vereer is). Die orde bestaan uit drie klasse:

  • Goud (OIG), vir buitengewone prestasie,
  • Silwer (OIS), vir 'n uitstekende prestasie,
  • Brons (OIB) vir uitstaande prestasie.

"Ikhamanga" is die Xhosa-naam vir die strelitziablom.

Ontvangers[wysig | wysig bron]

Goud[wysig | wysig bron]


Silwer[wysig | wysig bron]


Brons[wysig | wysig bron]