R59 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Provinsiale roete R59 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur VDPPV en GDPV | ||||
Lengte | 421 km (262 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | R64 naby Dealesville | |||
R34 in Hoopstad R30 in Bothaville R76 in Viljoenskroon R53 in Parys R42 naby Parys N1 naby Parys R57 in Sasolburg R42 in Vereeniging R28 in Vereeniging R54 / R82 in Vereeniging N12 in Alberton | ||||
Noordoospunt | M38 in Tulisa Park | |||
Ligging | ||||
Stede | Alberton Vereeniging | |||
Dorpe | Hertzogville Hoopstad Bothaville Viljoenskroon Vredefort Parys Sasolburg Meyerton | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R59 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Hertzogville met Alberton verbind via Parys en Vereeniging.
Die R59 is ’n deurpad van die Alberton Reading-wisselaar tot net na die R57-aansluiting in Sasolburg, bekend as die Sybrand van Niekerk-snelweg. [1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Falkner, John (1 Mei 2012). "South African Numbered Route Description and Destination Analysis". Nasionale Departement van Vervoer. p. 63. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.