Rooiessenhout
Rooiessenhout | |
---|---|
Saamgestelde blare | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Meliaceae |
Genus: | Trichilia |
Spesie: | T. emetica
|
Binomiale naam | |
Trichilia emetica Vahl., (1790)
|
Die rooiessenhout (Trichilia emetica) is 'n boom in die Meliaceae familie. Die boom het 'n donkergroen, digte kroon. Die roomgroen blomme en die vrugte lok baie voëlsoorte. Die boom is 'n vinnige groeier en 'n uitstekende koelte- en skermboom. Dit benodig matige water en vol son. Die blomtyd is vanaf Augustus tot Oktober.
Die boom se FSA-nommer is 301.[1][2] In Engels staan die boom bekend as die Natal Mahogany.
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Hierdie bome kom voor in middel- tot hoogliggende streke in boswêreld en langs rivieroewers van Suid-Afrika in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga.[3] In die res van Afrika is die boom inheems aan Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Cabinda in Angola, Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Gambië, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Blom -
Vrugte en sade -
Sade -
Blaar en sade
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 120. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ "Trichilia emetica Vahl". Kew Science, Plants of the World Online. 2017. Besoek op 28 Februarie 2021.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Trichilia
- Bome van Afrika
- Flora van Angola
- Flora van Benin
- Flora van Botswana
- Flora van Burkina Faso
- Flora van Burundi
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Eritrea
- Flora van Ethiopië
- Flora van Gambië
- Flora van Guinee
- Flora van Guinee-Bissau
- Flora van Ivoorkus
- Flora van Jemen
- Flora van Kameroen
- Flora van Kenia
- Flora van Malawi
- Flora van Mali
- Flora van Mosambiek
- Flora van Namibië
- Flora van Nigerië
- Flora van Rwanda
- Flora van Saoedi-Arabië
- Flora van Senegal
- Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
- Flora van Sierra Leone
- Flora van Soedan
- Flora van Somalië
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Togo
- Flora van Tsjad
- Flora van Uganda
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe