Verskil tussen weergawes van "Noord-Korea"

Jump to navigation Jump to search
174 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:Q423)
 
Noord-Korea se internasionale verhoudinge is wankelrig. Reeds sedert die [[Korea-oorlog]] is dié land se verhouding met sy bure gespanne. Noord-Korea is tegnies gesproke nog in 'n oorlog met Suid-Korea gewikkel. In die sewentiger- en tagtigerjare was Noord-Korea betrokke by die ontvoering van [[Japan]]nese en Suid-Koreaanse burgers.
 
Noord-Korea is ook vol van buffels, is daar verskeie wetenskaplike studies wat Hae oortuigend die gevolgtrekking gekom dat ongeveer 100,000 woon in die kommunistiese staat.
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm