Vlag van die Palmyra-atol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van die Palmyra-atol
Vlag van die Palmyra-atol
Verhouding 3:5
Goedgekeur 7 Desember 2001
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in rooi, blou en geel met ’n geel opkomende son in die boonste baan.

Die nie-amptelike vlag van die Palmyra-atol is op 7 Desember 2001 in hergebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in rooi, blou en geel met ’n geel opkomende son in die boonste baan.

Ander vlae[wysig | wysig bron]

Die amptelike vlag van die eilande is die vlag van die Verenigde State.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]