Waddensee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Waddensee*
Unesco-wêrelderfenisgebied

Morze Wattowe.png
Kaart wat die Waddensee vertoon
Lande Vlag van Nederland Nederland
Vlag van Duitsland Duitsland
Vlag van Denemarke Denemarke
Tipe Natuur
Kriteria viii, ix, x
Verwysings 1314
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2009  (33ste Sessie)
Uitbreidings 2014
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Waddensee (Nederlands: Waddenzee, Wes-Fries: Waadsee, Deens: Vadehavet, Duits: Wattenmeer) is 'n groot stelsel van getysand en moddervlaktes langs die Noordseekus van Denemarke, Duitsland en Nederland. Hierdie landskap is met 'n oppervlakte van 9 000 km² en 'n maksimale wydte van 40 km die grootste waddensee ter wêreld wat oor 'n afstand van 450 km van Blåvandshuk, Denemarke in die noordooste tot by Den Helder, Nederland in die suidweste strek. Die Waddensee is in 2009 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys en in 2014 is die beskermde gebied uitgebrei.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]