Wonderboomvy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wonderboomvy
Wonderboom wiki.jpg
Die Wonderboom in Pretoria.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. salicifolia
Binomiale naam
Ficus salicifolia
Vahl
Sinonieme

Ficus pretoriae

Die Wonderboomvy (Ficus salicifolia) is 'n mediumgroot boom (tot 10 m hoog) wat wydverspreid in Gauteng, Noord-Wes en Limpopo voorkom. Die spesie se vrugte is klein, 6 mm in deursnee. Hulle is aanvanklik groenerig-wit maar word pienk wanneer dit ryp is. Hierdie spesie is die bekende Wonderboom in Pretoria.

Nelspruit[wysig | wysig bron]

Hierdie boom het die nuusvoorblad gehaal nadat 'n spesie van tussen 215 en 265 jaar oud uitgehaal moes word, omrede dit in die pad van die N4 nasionale pad was. Nadat die gemeenskap kapsie gemaak het, is die pad herbeplan en die boom behou.[1]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]