African People’s Convention

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
African People's Convention
APC
Logo van die betrokke party.

Leier Themba Godi
Gestig 4 September 2007
Hoofkwartier 4de Verdieping, Dr Neil Aggett-huis
Presidentstr. 90, Johannesburg
Ideologie Pan-Afrikanisme
Sosialisme
Afrikaan Nasionalisme
Kontinentale eenheid[1]
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure Swart, geel, groen
Webblad http://www.theapc.org.za/

Die African People's Convention (APC) is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is op 4 September 2007 gestig deur die voormalige onderleier van die Pan Africanist Congress of Azania, Themba Godi, en die PAC se enigste twee provinsiale verteenwoordigers, Zingisa Mkabile (Oos-Kaap) en Malesela Ledwaba (Gauteng)[2]. Alhoewel die party albei provinsiale setels in die 2009 algemene verkiesing verloor het, het hy sy setel in die Nasionale Vergadering behou, en ook in 2014.

Verkiesingsresultate[wysig]

Verkiesing Stemme % Setels
2014 30,676 0.17 1
2009 35,867 0.20 1

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. (en) Breë ideologie”. (html) theapc.org.za. URL besoek op 28 Julie 2010.
  2. (en) Godi leaves PAC for African People's Convention”. (html) Mail & Guardian. URL besoek op 28 Julie 2010.