National Freedom Party

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Nasionale Vryheidsparty)
Spring na: navigasie, soek
National Freedom Party
NFP
Logo van die betrokke party.

Leier Zanele kaMagwaza-Msibi
Gestig 2011
Ideologie Sosialisme
Swart Bewussyn
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure Swart, rooi, oranje
Webblad http://www.nfp.org.za/

Die National Freedom Party is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is op 25 Januarie 2011 deur die voormalige nasionale voorsitter van die Inkatha Vryheidsparty, Zanele kaMagwaza-Msibi, gestig.

Die party is in Durban se stadsaal gestig met die oog op die Munisipale Verkiesing van 2011 met hulle fokus op KwaZoeloe-Natal.[1]

Verkiesingsresultate[wysig]

Verkiesing Stemme % Setels
2014 288,742 1.57 6

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. (en) Breakaway party to contest KZN wards”. URL besoek op 25 Januarie 2011.