Hermon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hermon
Ligging van Hermon op 'n kaart (Wes-Kaap)
Hermon
Hermon
Koördinate: 33°26′0″S 18°58′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Kaapse Wynlande
Plaaslike Munisipaliteit Drakenstein
Tydsone SAST (UTC+2)

Hermon is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is 22 km noord van Wellington. Dit het gegroei om die spoorweghalte op die takspoorlyn wat by Porterville eindig. Die dorp is vernoem na die berg Hermon wat in die Bybel in Deut. 3 verse 8 en 9 genoem word.

Distrik[wysig]

Koringhandel is 'n vername ekonomiese aktiwiteit. Daar is belangrike kalkneerslae by Porseleinberg sowat 8 km wes van Hermon.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]