Yzerfontein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Yzerfontein
Yzerfontein, soos vanaf die dorp se hawe gesien.
Yzerfontein, soos vanaf die dorp se hawe gesien.
Ligging van Yzerfontein op 'n kaart (Wes-Kaap)
Yzerfontein
Yzerfontein
Koördinate: 33°20′2.04″S 18°9′43.2″O Koördinate: 33°20′2.04″S 18°9′43.2″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Weskus
Plaaslike Munisipaliteit Swartland
Stigting 1937
Bevolking
 - Stad 1 200
Tydsone SAST (UTC+2)

Yzerfontein is 'n vakansieoord aan die Atlantiese Oseaan aan die Weskus van Suid-Afrika en is gewild onder branderplankryers. Die oord het in 1936 ontstaan toe die Katzfamilie die plaas Yzerfontein gekoop en die grond in woonerwe onderverdeel het. Die naam is ontleen aan 'n fontein wat in 'n ysterklip formasie ontspring.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]