Swahili Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swahili Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-sw.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Swahili
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Outeur Die gemeenskap
Huidige status Aktief
URL http://sw.wikipedia.org/

Die Swahili Wikipedia (Wikipedia ya Kiswahili) is die Swahili weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Dit het tans 28 380 artikels, wat dit die 92ste grootste Wikipediaprojek maak.[1] Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die Niger-Kongotale met meer as 1 000 artikels. Die Swahili Wikipedia is tans die vierde grootste Afrikawikipedia, naas die Malagasiese Wikipedia, die Afrikaanse Wikipedia en die Joroeba Wikipedia.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Swahili Wikipedia (kategorie)