Aserbeidjanse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Aserbeidjanse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-az.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Aserbeidjans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Januarie 2004
Huidige status Aktief
URL az.wikipedia.org

Die Aserbeidjanse Wikipedia (آزربایجانجا ویکی‌پئدییا) is die Aserbeidjanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die redigerings-koppelvlak en tuisblad van die Wikipedia is ook toeganklik m.b.v. subtitels in Suid-Aserbeidjans. Die wikipedia is in Januarie 2004 begin. Dit het tans 98 224 artikels.

Voorbeeld[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: