Hongaarse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hongaarse Wikipedia
Wikipedia-logo-hu.png
HungarianWikipediaMainpageScreenshot1October2012.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Hongaars
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 8 Julie 2003
Huidige status Aktief
URL hu.wikipedia.org

Die Hongaarse Wikipedia is die Hongaarse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 8 Julie 2003 begin. Dit het tans 255 293 artikels.

Voorbeeld[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: