Arabiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Arabiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ar.svg
Arabic Wikipedia 06082008.jpg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Arabies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 9 Julie 2003
Huidige status Aktief
URL ar.wikipedia.org

Die Arabiese Wikipedia is die Arabiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 9 Julie 2003 begin. Dit het tans 259 072 artikels.

Voorbeeld[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Arabiese Wikipedia (kategorie)