Kroatiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kroatiese Wikipedia
Wikipedia-logo-hr.png
Croatian Wikipedia.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Kroaties
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 16 Februarie 2003
Huidige status Aktief
URL hr.wikipedia.org

Die Kroatiese Wikipedia is die Kroatiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 16 Februarie 2003 begin.[1] Hulle het in Januarie 2010 reeds meer as 93 000 artikels gehad, wat hulle die 37ste grootste wikipedia maak.[2]

Die wikipedia het tans 143 432 artikels.

Mylpale[wysig]

  • 25 April 2003 — Eerste artikel geskep
  • 8 Februarie 2004 — 1000 artikels
  • Januarie 2005 — 5000 artikels
  • 8 Oktober 2005 — 10,000 artikels
  • 11 Augustus 2006 — 20,000 artikels
  • 27 April 2007 — 30,000 artikels
  • 21 Januarie 2008 — 40,000 artikels
  • 3 Desember 2008 — 50,000 artikels
  • 8 Mei 2009 — 60,000 artikels
  • 18 Oktober 2009 — 70,000 artikels
  • 25 April 2010 — 80,000 artikels
  • 30 November 2010 — 90,000 artikels[3]

Voorbeeld[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Glavna stranica (in Croatian)”. Wikipedia. Wikimedia Foundation. URL besoek op 2010-10-15.
  2. List of Wikipedias”. Wikimedia Meta-Wiki. Wikimedia Foundation. URL besoek op 2010-12-26.
  3. Aktualno (in Croatian)”. Croatian Wikipedia. Wikimedia Foundation: Desember 17, 2010. URL besoek op 2011-01-02.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: