Koreaanse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koreaanse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ko.png
Ko-wikipedia-main-v3.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Koreaans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Oktober 2002
Huidige status Aktief
URL ko.wikipedia.org

Die Koreaanse Wikipedia (한국어 위키백과) is die Koreaanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in Oktober 2002 begin en bereik hulle tien duisendste artikel op 4 Junie 2005.[1] Op 15 Desember 2010 bereik hulle 150 000 artikels wat hulle die 20ste grootste wikipedia maak.[2]

Die wikipedia het tans 266 185 artikels.

Voorbeeld[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Meta Milestones Page”. (Web) Wikimedia Foundation Inc.: 2005. URL besoek op 2007-09-06.
  2. List of Wikipedias”. (Web) Wikimedia Foundation Inc.: 2010. URL besoek op 2010-11-13.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: