Hindi Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hindi Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-hi.png
HindiWikipediaMainpageScreenshot1October2012.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Hindi
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Julie 2003
Huidige status Aktief
URL hi.wikipedia.org

Die Hindi Wikipedia is die Hindi uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in Julie 2003 begin. Dit het tans 110 229 artikels.

In Julie 2010 kondig Google aan dat hulle saam met die Hindi-wikipediane werk om Engelse artikels na Hindi te vertaal. Na slegs 3 maande is meer as 600 000 woorde met 'n kombinasie van Google Translate en handmatige kontrole vertaal. Hierdie gekoördineerde vertaling het tot 'n 20% groei gelei.[1]

Voorbeeld[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Translating wikipedia. Besoek op 27 Oktober 2010.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Hindi Wikipedia (kategorie)