Litause Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Litause Wikipedia
Wikipedia-logo-lt.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Litaus
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 2003
Huidige status Aktief
URL lt.wikipedia.org

Die Litause Wikipedia is die Litause uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in 2003 begin. Dit het tans 163 204 artikels.

Voorbeeld[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Litause Wikipedia (kategorie)