Kokoboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kokoboom
Maytenus undata, blomme, Walter Sisulu NBT.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. undata

(Thunb.) Blakelock
Binomiale naam
Maytenus undata

Die Kokoboom (Maytenus undata) is 'n plant wat as 'n struik of 'n boom kan groei. Die boom kom wydverspeid voor in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, oostelike Vrystaat, Gauteng, Noordwes, Mpumalanga, Limpopo en eSwatini. Dit kom ook voor in die oostelike gedeelte van Zimbabwe. In die oop wêreld groei die plant as 'n struik en in woude word dit 'n boom van tot 10 m hoog. Die blare se kleur wissel van liggroen tot donkergroen en het soms 'n wit poeieragtige waslaag op een of aan beide kante. Die blaarrande is duidelik getand en elke tand het 'n klein, harde donkerbruin kliertjie aan die punt.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]