Bombaaikat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bombaaikat
’n Britse Bombaaikat
’n Britse Bombaaikat
Herkoms Brittanje, VSA
Pels Kort
Patroon Effekleurig

Die Bombaaikat (Engels: Bombay) is ’n kortharige katras. Daar is twee soorte: die Amerikaanse en die Britse Bombaaikat.

Britse Bombaaikat[wysig]

Britse Bombaaikat is die naam wat gegee word aan swart katte in die Asiatiese rasgroep.[1] Dit is ’n Birmaanse tipe kat met ’n swart pels, tone en neus, en koper tot groen oë. Die blink pels moet tot by die wortels gekleur wees.

Amerikaanse Bombaaikat[wysig]

’n Amerikaanse Bombaaikat

Die Amerikaanse Bombaaikat is in 1958 in die Amerikaanse staat Kentucky geteel. ’n Amerikaanse korthaarkat is met ’n Birmaanse kat geteel om ’n kat met die voorkoms van ’n swartluiperd te skep.[2] Die Amerikaanse katte het koper- of goudkleurige oë en ’n pikswart pels.

Verwysings[wysig]

  1. Fogle, B.: The Encyclopedia of the Cat. Dorling Kindersley: 2008
  2. Amerikaanse Bombaaikat, mybombaycat.com. URL besoek op 22 Januarie 2012

Eksterne skakels[wysig]

Sien ook[wysig]

Lys van katrasse


Crystal txt.png

Hierdie artikel is vertaal van die Engelse Wikipedia

Internasionale katrasse
Lang of  
halflang hare  
Amerikaanse kruloorkatAmerikaanse langhaarkatAmerikaanse stompstertkatBalinese katBritse langhaarkatBurmillaEgeïese katHeilige Birmaanse katJapannese stompstertkatJavanese katKimriese katKleurpunt-langhaarkatKoerile-stompstertkatLaPermMaine CoonManxMunchkinNebelungNoorse boskatOosterse langhaarkatPersiese katRagamuffinRagdollSelkirk-rexSiberiese katSkotse vouoorkatSomaliese katTurkse angoraTurkse van
Kort hare   Abessiniese katAmerikaanse draadhaarkatAmerikaanse korthaarkatAmerikaanse kruloorkatAmerikaanse stompstertkatAsiatiese katAustraliese sluierkatBengaalse katBirmaanse katBombaaikatBrasiliaanse korthaarkatBritse korthaarkatBurmillaChartreuxChausieCheetohCorniese rexDevon-rexDragon LiDuitse rexEgiptiese mauEksotiese korthaarkatEuropese korthaarkatHavana-bruinkatJapannese stompstertkatKoerile-stompstertkatKoratLaPermManxMunchkinOcicatOosterse korthaarkatOregon-rexPixie-bobRussiese bloukatRussiese wit-, swart- en streepkatSavannekatSelkirk-rexSerengeti-katSiamese katSingapuraSkotse vouoorkatSnowshoeSokokeThaise katTonkanese katToyger
Geen hare   BambinoDon-sfinksMinskinOekraïnse lefkoiPeterbaldSfinkskat