Oosterse langhaarkat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oosterse langhaarkat
Alternatiewe naam Mandarynse kat, Britse angora
Soort lyf Oosters
Pels Halflank
Patroon Alle
Wetenskaplike naam Felis catus

Die Oosterse langhaarkat (Engels: Oriental Longhair) is ’n katras soortgelyk aan die Balinese kat en die Javanese kat. Dit lyk nes ’n Oosterse korthaarkat, maar het langer hare. Dit is voorheen die Britse angora genoem, maar die naam is in 2002 verander om verwarring met die Turkse angora te voorkom.

Daar is geen naam wat internasionaal vir die ras aanvaar word nie en dit word soms ook die Mandarynse kat (Mandarin) genoem. Die Southern African Cat Council erken net ’n Oosterse mediumhaarkat.[1] Enige kleur en patroon is aanvaarbaar.

Verwysings[wysig]

  1. Southern African Cat Council, URL besoek op 15 Januarie 2012

Eksterne skakels[wysig]

Sien ook[wysig]

Lys van katrasse

Crystal txt.png

Hierdie artikel is vertaal van die Engelse Wikipedia

Internasionale katrasse
Lang of  
halflang hare  
Amerikaanse kruloorkatAmerikaanse langhaarkatAmerikaanse stompstertkatBalinese katBritse langhaarkatBurmillaEgeïese katHeilige Birmaanse katJapannese stompstertkatJavanese katKimriese katKleurpunt-langhaarkatKoerile-stompstertkatLaPermMaine CoonManxMunchkinNebelungNoorse boskatOosterse langhaarkatPersiese katRagamuffinRagdollSelkirk-rexSiberiese katSkotse vouoorkatSomaliese katTurkse angoraTurkse van
Kort hare   Abessiniese katAmerikaanse draadhaarkatAmerikaanse korthaarkatAmerikaanse kruloorkatAmerikaanse stompstertkatAsiatiese katAustraliese sluierkatBengaalse katBirmaanse katBombaaikatBrasiliaanse korthaarkatBritse korthaarkatBurmillaChartreuxChausieCheetohCorniese rexDevon-rexDragon LiDuitse rexEgiptiese mauEksotiese korthaarkatEuropese korthaarkatHavana-bruinkatJapannese stompstertkatKoerile-stompstertkatKoratLaPermManxMunchkinOcicatOosterse korthaarkatOregon-rexPixie-bobRussiese bloukatRussiese wit-, swart- en streepkatSavannekatSelkirk-rexSerengeti-katSiamese katSingapuraSkotse vouoorkatSnowshoeSokokeThaise katTonkanese katToyger
Geen hare   BambinoDon-sfinksMinskinOekraïnse lefkoiPeterbaldSfinkskat