Mercedes-Benz M139 enjin
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 2019-tans |
Konfigurasie | inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2,0 L (1 991 cc) |
Boorwydte | 83 mm (3,27 in) |
Slaglengte | 92 mm (3,62 in) |
Drukverhouding | 9.0:1 |
Massa | 160,5 kg (354 lb) |
Blok | Aluminiumallooi |
Kopstuk | Aluminiumallooi |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC |
Brandstoftipe | Petrol |
Turboaanjaer | Een tweelingveeg |
Brandstofstelsel | Gekombineeerde direkte en poortbrandstofinspuiting |
Smeerstelsel | Druksirkulasie |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 285 kW (382 hp) |
Wringkrag | 480 N⋅m (354 lb⋅ft) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz M133 enjin |
Die M139-enjin is 'n opvolger van die M133, 'n turboaangejaagde inlynviersilinderenjin wat deur Mercedes-Benz vervaardig word, vir die volgende generasie A45 AMG en A45 S AMG.
Dit is ook die eerste viersilinder-enjin van AMG wat met twee uitsette gespesifiseer word, wat met die hand gemonteer word volgens die "eenman, eenenjin"-filosofie, en toegerus met 'n gekombineerde poort- en direkte brandstofinspuitingstelsel.
Teen 310 kW (416 hp), is die M139 die wêreld se kragtigste viersilinderenjin in reeksproduksie met 'n spesifieke lewering van 208 pk per liter of 104 pk per silinder.
Mercedes-Benz-enjins |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |