R24 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf R24 (Gauteng))
Jump to navigation Jump to search

Provinsiale roete R24 shield

Provinsiale roete R24
Roete-inligting
Onderhou deur SANRAL, GDPV en Johannesburgse Padagentskap
Lengte139 km (86 mi)
Belangrike aansluitings
Wespunt N4 naby Rustenburg
  R30 by Olifantsnek
N14 naby Krugersdorp
R28 in Krugersdorp
N1 in Roodepoort
R41 in Johannesburg
N3 / N12 in Bedfordview
Oospunt R21 by ORTIL
Ligging
HoofstedeRustenburg
Magaliesburg
Krugersdorp
Roodepoort
Johannesburg
Kempton Park
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R23R25
Die R24 vorm die hoofstraat deur Magaliesburg

Die R24 is 'n provinsiale pad in Gauteng wat begin by O.R. Tambo Internasionale Lughawe waar dit van die R21-snelweg aftak. Dit gaan hiervandaan in 'n suidwestelike rigting tot dit by die N12-nasionalepad aansluit.


Flag of Johannesburg, South Africa.svg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.



Grootste snelweë in en om Johannesburg Vlag van Suid-Afrika

Johannesburg-sirkelpad (N1 (Westelike Verbypad) • N3 (Oostelike Verbypad) • N12 (Suidelike Verbypad)) • N17R21R24R59M1M2