Trosvy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Trosvy
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Genus: Ficus
Subgenus: Sycomorus
Spesie: F. sycomorus
Binomiale naam
Ficus sycomorus
L.
Verspreiding

Zasieg ficus sycomorus distribution.png

Die Trosvy (Ficus sycomorus) is 'n groot vyeboomspesie wat voorkom van die Tugela-vallei in KwaZulu-Natal, noordwaarts tot aan die rand van die Sahara, en in die suidelike Arabiese Skiereiland. Hulle groei natuurlik langs riviere in die laeveld, maar word ook sedert antieke tye in die Midde-Ooste verbou.

Die Ilembe-boom is 'n baie groot Trosvy, geleë op die wal van die Mandleni-spruit naby Kranskop, KwaZulu-Natal. Dit is in 2013 verklaar as 'n kampioenboom en word bewaar in terme van die Nasionale Wet op Bosse (84/1998).[1]

'n Trosvy in Ethiopië
Vrugte

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]