Volodymyr Zelenskyj

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Volodymyr Zelenskyj
Володимир Зеленський
Volodymyr Zelenskyj
Volodymyr Zelenskyj in 2019

6de President van Oekraïne
Ampsbekleër
Termynaanvang
20 Mei 2019
Voorafgegaan deur Petro Porosjenko

Persoonlike besonderhede
Gebore 25 Januarie 1978 (1978-01-25) (41 jaar oud)
Kriwoj Rog, Sowjetunie
(tans Oekraïne)
Politieke party Sluha Narodu - Dienaar van die volk
Eggenoot/eggenote Jelena Zelenskaja (∞ 2003)
Kind(ers) 2
Alma mater Nasionale Ekonomiese Universiteit van Kyiv (Departement in Kryvyj Rih)
Handtekening Autograph-VolodymyrZelensky.png

Voldomyr Oleksandrovyč Zelenskyj of Wladimir Aleksandrowitsj Zelenski (Oekraïens: Володимир Олександрович Зеленський; wetenskaplike bijektiewe transliterasie volgens ISO 9:1995: Volodymyr Oleksandrovyč Zelensʹkyj, gebore 25 Januarie 1978 in Kryvyj Rih) beklee sedert 20 Mei 2019 die amp van Oekraïense president.

Volodymyr Zelenskyj het 'n akademiese graad in die regte verwerf en later 'n loopbaan in die media- en rolprentbedryf begin as akteur, draaiboekskrywer, televisie-aanbieder en rolprentvervaardiger. In 2003 het hy die rolprentateljee «Студія Квартал-95» (Studija Kwartal-95) gestig.