21 Februarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
<< Februarie 2018 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3
4 5 6 7 8 9 10
11 12 13 14 15 16 17
18 19 20 21 22 23 24
25 26 27 28
Al die dae

21 Februarie is die 52ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 313 dae in die res van die jaar (314 in skrikkeljare).

Gebeure[wysig | wysig bron]

Geboortes[wysig | wysig bron]

  • 1397 – Isabel de Portugal, Eggenoot van hertog Filips III van Boergondië, moeder van Karel die Stoute.
  • 1484 – Joachim I, Duitse keurvors van Brandenburg.
  • 1490Hans Dürer, Duitse skilder en tekenaar.
  • 1541 – Philipp V van Hanau-Lichtenberg, Duitse graaf van Hanau-Lichtenberg.
  • 1556 – Sethus Calvisius, Duitse komponis, Thomaskantor in Leipzig, Astronoom en wiskundige.
  • 1591 – Gérard Desargues, Franse argitek en wiskundige.
  • 1594 – Johann Ernst I, Duitse hertog van Sakse-Weimar.
  • 1609 – Raimondo Montecuccoli, Oostenrykse veldheer, diplomaat en vors.
  • 1617 – Johann Heinrich von Dünewald, Oostenrykse generaal-veldmaarskalk.
  • 1632 – Aegidius Strauch II, Duitse lutherse teoloog.
  • 1675 – Franz Xaver Josef von Unertl, Beierse minister.
  • 1690 – Christoph Stoltzenberg, Duitse komponis.
  • 1728 – Peter III, Russiese tsar, hertog van Holstein-Gottorf.
  • 1727 – Christian Just Wiedeburg, Duitse regswetenskaplike en beamte van Sakse-Weimar-Eisenach.
  • 1731 – Anton von Störck, Oostenrykse mediese dokter.
  • 1755 – Carl Heinrich August von Lindenau, Pruisiese generaal-luitenant.
  • 1759 – Ludovike Simanowiz, Duitse skilder.
  • 1770 – Georges Mouton de Lobau, Franse generaal en maarskalk.
  • 1777 – Johann Heinrich Leberecht Pistorius, Duitse koopman, boer en uitvinder.
  • 1779 – Friedrich Carl von Savigny, Duitse regswetenskaplike en stigter van die "Historischen Rechtsschule".
  • 1785 – Karl August Varnhagen von Ense, Duitse skrywer en biograaf.
  • 1791 – Carl Czerny, Oostenrykse pianis.
  • 1791 – John Mercer, Britse chemikus.
  • 1792 – Albert Schiffner, Duitse aardrykskundige.
  • 1794 – Antonio López de Santa Anna, Mexikaanse generaal en politikus.
  • 1795 – Francisco Manuel da Silva, Brasiliaanse komponis.
  • 1796 – Johann Jakob Aenishänslin, Switserse politikus.
  • 1836Léo Delibes, Franse komponis († 1891).
  • 1865 – Walter Boveri, Switserse ondernemer, medestigter van die firma Brown, Boveri & Cie (BBC), later ABB.
  • 1876 – Sophie von Arnim, Duitse skrywer.
  • 1877Totius, Suid-Afrikaanse digter, predikant en hoogleraar aan die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk († 1952).
  • 1889Pieter van der Byl, Suid-Afrikaanse kabinetsminister van die Verenigde Party († 1975).
  • 1898 – Ernst Meyer, Switserse geskiedkundige.
  • 1903Gerard Rissik, Suid-Afrikaanse bankier en die vierde president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank († 1979).
  • 1908 – Hans Ertl, Duitse bergklimmer en oorlogsverslaggewer.
  • 1909 – Hans Erni, Switserse skilder en beeldhouer.
  • 1924Robert Mugabe, president van Zimbabwe.
  • 1933 – Nina Simone, Amerikaanse sangeres, liedjieskrywer, pianis en menseregte-aktivis († 2003).
  • 1946Alan Rickman, Britse akteur († 2016).
  • 1972Mark Andrews, 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler.

Sterftes[wysig | wysig bron]

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae[wysig | wysig bron]