Argentynse Rugbyunie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Argentynse Rugbyunie (Spaans: Unión Argentina de Rugby, afgekort "UAR") is die bestuursliggaam wat rugby in Argentinië beheer. Die unie is by Wêreldrugby geaffilieer en organiseer verskeie nasionale spanne, insluitend Argentinië se nasionale senior rugbyspan.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]