Belgiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Belgiese Grand Prix is 'n motorwedren wat sedert 1925 in België plaasvind. Die wedren het in 1950 deel geword van die Formule Eenwêreldkampioenskap, en sedert 1925 (behalwe in 1971–1984) word dit by die "Circuit de Spa-Francorchamps" in Stavelot, België, gehou.

Sedert sy ingebruikneming is Spa-Francorchamps bekend vir sy onvoorspelbare weer. Op 'n stadium in sy geskiedenis het dit elke jaar gereën by die Belgiese Grand Prix vir twintig jaar opeenvolgend. Renjaers bevind hulself soms op 'n skoon, droë deel van die baan, net om op 'n ander deel reën en 'n glibberige oppervlak te ondervind.

Vorige wenners (sedert 1985)[wysig | wysig bron]

Spa-Francorchamps of Belgium.svg
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2018 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari Spa-Francorchamps
2017 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2016 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes
2015 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2014 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2013 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2012 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2011 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2010 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2009 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Italië Ferrari
2008 Vlag van Brasilië Felipe Massa Vlag van Italië Ferrari
2007 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Italië Ferrari
2006 nie plaasgevind nie
2005 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2004 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2003 nie plaasgevind nie
2002 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2001 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2000 Vlag van Finland Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1999 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1998 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Jordan-Mugen-Honda
1997 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1996 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1995 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Renault
1994 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1993 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1992 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Ford
1991 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1990 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1989 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1988 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1987 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-TAG
1986 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Honda
1985 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Renault