2017 Belgiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van België 2017 Formule 1 Shell Belgiese Grand Prix
Circuit Spa 2007.png
Datum 27 Augustus 2017
Plek Circuit de Spa-Francorchamps
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:42.553
Vinnigste Rondte
Renjaer Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:46.577 (rondte 41)
Podiumplekke
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer

Die 2017 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 27 Augustus 2017 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Dit was die twaalfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel[wysig | wysig bron]

Pirellibande vir gebruik te Spa-Francorchamps
Bande vir 'n droë baan Reënbande
Neumático F1 Ultra blando.png
Ultrasag
Neumático F1 Súper blando.png
Supersag
Neumático F1 Blando.png
    Sag
 Neumático F1 Intermedios.png
Tussen-in
Neumático F1 Lluvia.png
  Reën

Oefensessies[wysig | wysig bron]

Vrye oefening[wysig | wysig bron]

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:45:502
2 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:45:555
3 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:45:647
4 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:46:302
5 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:46.352
6 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:46.424
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:44.753
2 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:45:015
3 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:45:180
4 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:45:225
5 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:45:235
6 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:46.072
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:43:916
2 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:44.113
3 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:44:114
4 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:45.034
5 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:45.230
6 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:45.286

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Ná kwalifisering het die McLaren-bestuurder, Stoffel Vandoorne, 'n straf van 65 wegspringplekke ontvang omdat hy sy ratkas en verskeie dele van sy enjin moes vervang.[1] Sauber-bestuurders, Marcus Ericsson en Pascal Wehrlein, het elke 'n straf van vyf plekke gekry omdat hulle hul ratkaste moes vervang.[2] Williams-bestuurder Felipe Massa het vyf beginplekke terug geskuif omdat hy die dubbele geel vlae in die derde vrye oefening geïgnoreer het.[3] Toro Rosso bestuurder Daniil Kvyat het 'n straf van twintig plekke ontvang nadat hy verskeie dele van sy enjin moes verander.[4]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:44.184 1:42.927 1:42.553 1
2 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:44.275 1:43.987 1:42.795 2
3 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:44.773 1:43.249 1:43.094 3
4 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:44.729 1:43.700 1:43.270 4
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:44.535 1:43.940 1:43.380 5
6 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:45.114 1:44.224 1:43.863 6
7 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 1:45.280 1:44.988 1:44.982 7
8 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:45.591 1:44.894 1:45.244 8
9 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:45.277 1:45.006 1:45.369 9
10 30 Flag of the United Kingdom.svg Jolyon Palmer Renault 1:45.447 1:44.685 geen tyd 10
11 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 1:45.668 1:45.090 11
12 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:45.728 1:45.133 12
13 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:45.535 1:45.400 13
14 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:45.374 1:45.439 14
15 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:45.441 geen tyd 20[1]
16 19 Flag of Brazil.svg Felipe Massa Williams-Mercedes 1:45.823 16[3]
17 26 Flag of Russia.svg Daniil Kvyat Toro Rosso 1:46.028 19[4]
18 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 1:46.915 15
19 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:47.214 17[2]
20 94 Flag of Germany.svg Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:47.679 18[2]
107% tyd: 1:51.476
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 Belgiese Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Belgiese Grand Prix

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 44 1:24:42.820 1 25
2 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 44 +2.358 2 18
3 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 44 +10.791 6 15
4 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 44 +14.471 4 12
5 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 44 +16.456 3 10
6 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 44 +28.087 7 8
7 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 44 +31.553 11 6
8 19 Flag of Brazil.svg Felipe Massa Williams-Mercedes 44 +36.649 16 4
9 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 44 +38.154 9 2
10 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Toro Rosso 44 +39.447 13 1
11 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 44 +48.999 15
12 26 Flag of Russia.svg Daniil Kvyat Toro Rosso 44 +49.940 19
13 30 Flag of the United Kingdom.svg Jolyon Palmer Renault 44 +53.329 14
14 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 44 +57.078 20
15 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 44 +1:07.262 12
16 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 44 +1:09.711 17
17 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 42 Ratkas 8
DNF 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 25 Enjin 10
DNF 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 7 Enjin 5
DNF 94 Flag of Germany.svg Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 2 Suspensie 18

Puntestand ná die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Plek No. Renjaer Span Punte
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 220
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 213
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 179
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 132
5 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 128
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 67
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 56
8 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 47
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 36
10 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 34
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 23
12 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 18
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 18
14 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
15 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 10
16 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
17 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4
18 14 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 392
2 Vlag van Italië Ferrari 348
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 199
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 103
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 45
6 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 40
7 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 35
8 Vlag van Frankryk Renault 34
10 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 11
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 5

Verwysings[wysig | wysig bron]