Gaan na inhoud

2018 Belgiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van België 2018 Formule 1 Johnnie Walker Belgiese Grand Prix
Datum 26 Augustus 2018
Plek Circuit de Spa-Francorchamps
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:58.179
Vinnigste Rondte
Renjaer Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:46.286 (rondte 32 van 44)
Podiumplekke
1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer

Die 2018 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 26 Augustus 2018 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Agtergrond

[wysig | wysig bron]

Ná die Hongaarse Grand Prix lei Lewis Hamilton die renjaers met 24 punte voor Sebastian Vettel en 67 punte voor Kimi Räikkönen. In die vervaardigerskampioenskap is Mercedes 10 punte voor Ferrari en 122 punte voor Red Bull Racing.

Met Räikkönen (vierkeer), Hamilton (driekeer), Vettel (tweekeer) en Ricciardo (eenkeer) ding vier voormalige wenners mee in hierdie Grand Prix.

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]
Pirellibande vir gebruik te Spa-Francorchamps
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Oefensessies

[wysig | wysig bron]

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:44.358
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:44.509
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:44.676
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:44.718
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:44.724
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:45.558
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:43.355
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:43.523
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:43.803
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:44.046
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:44.129
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:44.250
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:42.661
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:42.724
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:42.798
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:43.464
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:44.048
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:44.479

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Tydens kwalifisering, waarin die laaste en beslissende sessie onder reënerige toestande gehou is, het Lewis Hamilton sy sesde paalposisie van die seisoen vir Mercedes behaal.[1] Ferrari-bestuurder Sebastian Vettel het die tweede beste tyd aangeteken. Die Force India-bestuurders Esteban Ocon en Sergio Pérez het derde en vierde geëindig, terwyl Haas-bestuurder Romain Grosjean vyfde geëindig het. Die top 5 het bly voortjaag tot aan die einde van die kwalifisering toe die baan stadig weer uitgedroog het. Ferrari-bestuurder Kimi Räikkönen, Red Bull-bestuurders Max Verstappen en Daniel Ricciardo, asook Kevin Magnussen kon nie 'n vinnige rondte op daardie tydstip jaag nie, wat onderskeidelik sesde, sewende, agtste en negende was. Die top 10 is afgesluit deur die tweede Mercedes-bestuurder, Valtteri Bottas, wat nie 'n tyd kon aanteken nie.

Verskeie onderdele aan Bottas se enjin is deur sy tegniese span vervang, wat hom met meer as die maksimum aantal gemagtigde enjins per seisoen gelaat het. Hy ontvang daarom 'n straf wat hom heel agter laat wegspring.[2] Renault-bestuurder Nico Hülkenberg het dieselfde straf ontvang. Renaultbestuurder Carlos Sainz jr. en McLaren-jaer Stoffel Vandoorne moes ook alby 'n hele paar onderdele aan hul enjins vervang en kry dieselfde straf.[3]


Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:42.977 1:41.553 1:58.179 1
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:43.035 1:41.501 1:58.905 2
3 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:44.003 1:43.302 2:01.851 3
4 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:44.004 1:43.014 2:01.894 4
5 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:43.597 1:43.042 2:02.122 5
6 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:42.585 1:41.533 2:02.671 6
7 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:43.199 1:42.554 2:02.769 7
8 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:43.604 1:43.126 2:02.939 8
9 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:43.834 1:43.320 2:04.933 9
10 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:42.805 1:42.191 geen tyd 17[2]
11 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:44.221 1:43.844 10
12 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:44.153 1:43.865 11
13 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:43.654 1:44.062 12
14 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:43.846 1:44.301 13
15 27 Nico Hülkenberg Renault 1:44.145 geen tyd 18[2]
16 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:44.489 19[3]
17 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:44.917 14
18 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:44.998 15
19 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:45.134 16
20 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:45.307 20[3]
107% tyd: 2:06.451
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Belgiese Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Belgiese Grand Prix

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 44 1:23:34.476 2 25
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 44 +11.061 1 18
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 44 +31.372 7 15
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 44 +1:03.605 17 12
5 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 44 +1:11.023 4 10
6 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 44 +1:19.520 3 8
7 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 44 +1:25.953 5 6
8 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 44 +1:27.639 9 4
9 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 44 +1:45.892 10 2
10 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 43 +1 rondte 13 1
11 55 Carlos Sainz jr. Renault 43 +1 rondte 19
12 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 43 +1 rondte 15
13 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 43 +1 rondte 16
14 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 43 +1 rondte 11
15 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 43 +1 rondte 20
DNF 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 28 Ongelukskade 8
DNF 7 Kimi Räikkönen Ferrari 8 Ongelukskade 6
DNF 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 0 Ongeluk 12
DNF 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 0 Ongeluk 14
DNF 27 Nico Hülkenberg Renault 0 Ongeluk 18

Puntestand ná die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 231 Steady
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 214 Steady
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 146 Steady
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 144 Steady
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 120
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 118
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 52 Steady
8 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 49 Steady
9 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 44 Steady
10 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 40 Steady
11 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 30 Steady
12 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 29 Steady
13 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 26 Steady
14 31 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 21 Steady
15 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 13 Steady
16 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8 Steady
17 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 5 Steady
18 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 4 Steady
19 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 2 Steady
20 35 Vlag van Rusland Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 0 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 375 Steady
2 Vlag van Italië Ferrari 360 Steady
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 238 Steady
4 Vlag van Frankryk Renault 82 Steady
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 76 Steady
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 52 Steady
7 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 30 Steady
8 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 19 Steady
9 Vlag van Verenigde Koninkryk Racing Point Force India-Mercedes 18
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 4 Steady

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.