FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
FIFA Sokker-Wêreldbeker
Campeonato Mundial de Fútbol –
Copa Jules Rimet Chile 1962

Vlae van deelnemende lande
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Chili Chili
Datums 30 Mei – 17 Junie
Spanne 16 (van 3 konfederasies)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (2 titels)
Tweede plek Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye
Derde plek Vlag van Chili Chili
Vierde plek Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 32
Doele 89 (2.78 per wedstryd)
Bywoning 893 172 (27 912 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Garrincha
Vlag van Brasilië Vavá
Vlag van Chili Leonel Sánchez
Vlag van Joego-Slawië Dražan Jerković
Vlag van Hongarye Flórián Albert
Vlag van Sowjetunie Walentin Iwanof
(4 doele elk)
Beste speler Vlag van Brasilië Garrincha
1958
1966

Die 7de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Campeonato Mundial de Fútbol – Copa Jules Rimet Chile 1962; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 30 Mei tot 17 Junie 1962 in Chili aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Chili aangebied is en die derde in Suid-Amerika. Net twee jaar vroeër is die gasheer Chili deur die sterkste aardbewing ooit getref en daar is oorweg om dié toernooi na 'n ander land te skuif.

16 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 deelgeneem. Die spanne is in vier groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die uitklopfase deurgedring het. Die verdedigende kampioen Brasilië wen die trofee nadat hulle Tsjeggo-Slowakye met 3–1 in die eindstryd klop en sodoende hulle tweede wêreldbeker inpalm. Brasilië het daarmee na Italië in 1938 as tweede span daarin geslag om sy titel suksesvol te verdedig. Chili eindig in die derde en Joego-Slawië in die vierde plek.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omrede hulle nie 'n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Bulgarye en Colombia het vir die eerste keer aan 'n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem.

Toewysing[wysig | wysig bron]

Chili is op 10 Junie 1956 in Lissabon deur FIFA gekies as die gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962. Ander kandidaatlande was Argentinië en Wes-Duitsland, maar Wes-Duitsland het voor die stemming hulself onttrek. Nadat die vorige twee toernooie in Europa gehuisves is, het die sokkerfederasies van die Amerikas beweer dat die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 in Suid-Amerika moes plaasvind of deur hulle heeltemal geboikot sou word, vergelykbaar met die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938.[1]

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962[2]
Land Rondte 1
Vlag van Chili Chili 32
Vlag van Argentinië Argentinië 11

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Die gasheer Chili en die verdedigende kampioen Brasilië het outomaties vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 gekwalifiseer. Van die 14 oorblywende plekke is ag vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer en drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika). Drie plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC (Asië) en UEFA, CAF (Afrika) en UEFA asook tussen CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) en CONMEBOL beslis.

Dit was die laaste Sokker-Wêreldbekertoernooi waarvoor net nationale sokkerspanne van die Amerikas en Europa gekwalifiseer het.

Kwalifiserende spanne[wysig | wysig bron]

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Uitslag van die kwalifikasie:

   Land kwalifiseer vir Wêreldbeker

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Geen deelname

   Nie 'n geassosieerde lid van FIFA nie

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Vlag van Argentinië Argentinië 4de 2 1958 Naaswenner (1930)
Vlag van Brasilië Brasilië 7de 7 1958 Kampioen (1958)
Vlag van Bulgarye Bulgarye 1ste 1 Debuut
Vlag van Chili Chili 3de 1 1950 Groepfase (1930, 1950)
Vlag van Colombia Colombia 1ste 1 Debuut
Vlag van Engeland Engeland 4de 4 1958 Kwarteindrondte (1954)
Vlag van Hongarye Hongarye 5de 3 1958 Naaswenner (1938, 1954)
Vlag van Italië Italië 5de 1 1954 Kampioen (1934, 1938)
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 5de 4 1958 Vierde plek (1930)
Vlag van Meksiko Meksiko 5de 4 1958 Groepfase (1930, 1950, 1954, 1958)
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 2de 2 1958 Kwarteindrondte (1958)
Vlag van Spanje Spanje 3de 1 1950 Vierde plek (1950)
Vlag van Switserland Switserland 5de 1 1954 Kwarteindrondte (1934, 1938, 1958)
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 5de 3 1958 Naaswenner (1934)
Vlag van Uruguay Uruguay 4de 1 1954 Kampioen (1930, 1950)
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 5de 3 1958 Kampioen (1954)

Stadions[wysig | wysig bron]

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 (Chili)
Santiago de Chile Viña del Mar
Estadio Nacional Estadio Sausalito
33°27′52″S 70°36′38″W / 33.46444°S 70.61056°W / -33.46444; -70.61056 (Estadio Nacional Julio Martínez Prádanos) 33°00′51.83″S 71°32′6.84″W / 33.0143972°S 71.5352333°W / -33.0143972; -71.5352333 (Estadio Sausalito)
Kapasiteit: 66 660 Kapasiteit: 18 037
Estadio Nacional de Chile.jpg EstadioSausalito.jpg
Rancagua Arica
Estadio Braden Copper Co. Estadio Carlos Dittborn
34°10′39.95″S 70°44′15.79″W / 34.1777639°S 70.7377194°W / -34.1777639; -70.7377194 (Estadio El Teniente) 18°29′15.47″S 70°17′56.96″W / 18.4876306°S 70.2991556°W / -18.4876306; -70.2991556 (Estadio Carlos Dittborn)
Kapasiteit: 18 000 Kapasiteit: 17 786
Estadio El Teniente 2009.jpg Estadio Carlos Dittborn de Arica.jpg

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Die wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase. Die loting is op 18 Januarie 1962 in die Carrera Hotel van Santiago de Chile gehou.

Groepuitdunne[wysig | wysig bron]

16 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep 1[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 3 2 1 0 8 5 +3 5
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 3 2 0 1 8 3 +5 4
Vlag van Uruguay Uruguay 3 1 0 2 4 6 –2 2
Vlag van Colombia Colombia 3 0 1 2 5 11 –6 1

30 Mei 1962
15:00
Vlag van Uruguay Uruguay 2–1 Vlag van Colombia Colombia Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 7 908
Skeidsregter: Andor Dorogi (Hongarye)
Cubilla Doelpunt na 56 minute 56'
Sasía Doelpunt na 75 minute 75'
Verslag Doelpunt na 19 minute 19' (straf) Zuluaga

31 Mei 1962
15:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 2–0 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Albert Dusch (Wes-Duitsland)
Iwanof Doelpunt na 51 minute 51'
Ponedelnik Doelpunt na 83 minute 83'
Verslag

2 Junie 1962
15:00
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 3–1 Vlag van Uruguay Uruguay Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 8 829
Skeidsregter: Karol Galba (Tsjeggo-Slowakye)
Skoblar Doelpunt na 25 minute 25' (straf)
Galić Doelpunt na 29 minute 29'
Jerković Doelpunt na 49 minute 49'
Verslag Doelpunt na 19 minute 19' Cabrera

3 Junie 1962
15:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 4–4 Vlag van Colombia Colombia Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 8 040
Skeidsregter: João Etzel Filho (Brasilië)
Iwanof Doelpunt na 8 minute 8', Doelpunt na 11 minute 11'
Chislenko Doelpunt na 10 minute 10'
Ponedelnik Doelpunt na 56 minute 56'
Verslag Doelpunt na 21 minute 21' Aceros
Doelpunt na 68 minute 68' Coll
Doelpunt na 72 minute 72' Rada
Doelpunt na 86 minute 86' Klinger

6 Junie 1962
15:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 2–1 Vlag van Uruguay Uruguay Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 9 973
Skeidsregter: Cesare Jonni (Italië)
Mamykin Doelpunt na 38 minute 38'
Iwanof Doelpunt na 89 minute 89'
Verslag Doelpunt na 54 minute 54' Sasía

7 Junie 1962
15:00
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 5–0 Vlag van Colombia Colombia Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 7 167
Skeidsregter: Carlos Robles (Chili)
Galić Doelpunt na 20 minute 20', Doelpunt na 61 minute 61'
Jerković Doelpunt na 25 minute 25', Doelpunt na 87 minute 87'
Melić Doelpunt na 82 minute 82'
Verslag

Groep 2[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3 2 1 0 4 1 +3 5
Vlag van Chili Chili 3 2 0 1 5 3 +2 4
Vlag van Italië Italië 3 1 1 1 3 2 +1 3
Vlag van Switserland Switserland 3 0 0 3 2 8 –6 0

30 Mei 1962
15:00
Vlag van Chili Chili 3–1 Vlag van Switserland Switserland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Kenneth Aston (Engeland)
Sánchez Doelpunt na 44 minute 44', Doelpunt na 55 minute 55'
Ramírez Doelpunt na 51 minute 51'
Verslag Doelpunt na 6 minute 6' Wüthrich

31 Mei 1962
15:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 0–0 Vlag van Italië Italië Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 65 440
Skeidsregter: Robert Holley Davidson (Skotland)
Verslag

2 Junie 1962
15:00
Vlag van Chili Chili 2–0 Vlag van Italië Italië Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 66 057
Skeidsregter: Kenneth Aston (Engeland)
Ramírez Doelpunt na 73 minute 73'
Toro Doelpunt na 87 minute 87'
Verslag

3 Junie 1962
15:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2–1 Vlag van Switserland Switserland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 64 922
Skeidsregter: Leo Horn (Nederland)
Brülls Doelpunt na 45 minute 45'
Seeler Doelpunt na 59 minute 59'
Verslag Doelpunt na 73 minute 73' Schneiter

6 Junie 1962
15:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2–0 Vlag van Chili Chili Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 67 224
Skeidsregter: Robert Holley Davidson (Skotland)
Szymaniak Doelpunt na 21 minute 21' (straf)
Seeler Doelpunt na 82 minute 82'
Verslag

7 Junie 1962
15:00
Vlag van Italië Italië 3–0 Vlag van Switserland Switserland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 59 828
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Mora Doelpunt na 1 minute 1'
Bulgarelli Doelpunt na 65 minute 65', Doelpunt na 67 minute 67'
Verslag

Groep 3[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
Vlag van Brasilië Brasilië 3 2 1 0 4 1 +3 5
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 3 1 1 1 2 3 –1 3
Vlag van Meksiko Meksiko 3 1 0 2 3 4 –1 2
Vlag van Spanje Spanje 3 1 0 2 2 3 –1 2

30 Mei 1962
15:00
Vlag van Brasilië Brasilië 2–0 Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 10 484
Skeidsregter: Gottfried Dienst (Switserland)
Zagallo Doelpunt na 56 minute 56'
Pelé Doelpunt na 73 minute 73'
Verslag

31 Mei 1962
15:00
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 1–0 Vlag van Spanje Spanje Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 12 700
Skeidsregter: Carl Erich Steiner (Oostenryk)
Štibrányi Doelpunt na 80 minute 80' Verslag

2 Junie 1962
15:00
Vlag van Brasilië Brasilië 0–0 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 14 903
Skeidsregter: Pierre Schwinte (Frankryk)
Verslag

3 Junie 1962
15:00
Vlag van Spanje Spanje 1–0 Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 11 875
Skeidsregter: Branko Tesanić (Joego-Slawië)
Peiró Doelpunt na 90 minute 90' Verslag

6 Junie 1962
15:00
Vlag van Brasilië Brasilië 2–1 Vlag van Spanje Spanje Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 18 715
Skeidsregter: Sergio Bustamante (Chili)
Amarildo Doelpunt na 72 minute 72', Doelpunt na 86 minute 86' Verslag Doelpunt na 35 minute 35' Adelardo

7 Junie 1962
15:00
Vlag van Meksiko Meksiko 3–1 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 10 648
Skeidsregter: Gottfried Dienst (Switserland)
Díaz Doelpunt na 12 minute 12'
Del Águila Doelpunt na 29 minute 29'
Hernández Doelpunt na 90 minute 90' (straf)
Verslag Doelpunt na 1 minute 1' Mašek

Groep 4[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
Vlag van Hongarye Hongarye 3 2 1 0 8 2 +6 5
Vlag van Engeland Engeland 3 1 1 1 4 3 +1 3
Vlag van Argentinië Argentinië 3 1 1 1 2 3 –1 3
Vlag van Bulgarye Bulgarye 3 0 1 2 1 7 –6 1
  • Engeland het voor Argentinië afgesluit weens doelverhouding.

30 Mei 1962
15:00
Vlag van Argentinië Argentinië 1–0 Vlag van Bulgarye Bulgarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 134
Skeidsregter: Juan Gardeazábal Garay (Spanje)
Facundo Doelpunt na 4 minute 4' Verslag

31 Mei 1962
15:00
Vlag van Hongarye Hongarye 2–1 Vlag van Engeland Engeland Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 938
Skeidsregter: Leo Horn (Nederland)
Tichy Doelpunt na 17 minute 17'
Albert Doelpunt na 71 minute 71'
Verslag Doelpunt na 60 minute 60' (straf) Flowers

2 Junie 1962
15:00
Vlag van Engeland Engeland 3–1 Vlag van Argentinië Argentinië Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 9 794
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Flowers Doelpunt na 17 minute 17' (straf)
Charlton Doelpunt na 42 minute 42'
Greaves Doelpunt na 67 minute 67'
Verslag Doelpunt na 81 minute 81' Sanfilippo

3 Junie 1962
15:00
Vlag van Hongarye Hongarye 6–1 Vlag van Bulgarye Bulgarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 442
Skeidsregter: Juan Gardeazábal Garay (Spanje)
Albert Doelpunt na 1 minute 1', Doelpunt na 6 minute 6', Doelpunt na 53 minute 53'
Tichy Doelpunt na 8 minute 8', Doelpunt na 70 minute 70'
Solymosi Doelpunt na 12 minute 12'
Verslag Doelpunt na 64 minute 64' Asparuhof

6 Junie 1962
15:00
Vlag van Hongarye Hongarye 0–0 Vlag van Argentinië Argentinië Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 945
Skeidsregter: Arturo Yamasaki Maldonado (Peru)
Verslag

7 Junie 1962
15:00
Vlag van Engeland Engeland 0–0 Vlag van Bulgarye Bulgarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 5 700
Skeidsregter: Antoine Blavier (België)
Verslag

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                   
10 Junie – Arica        
 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie  1
13 Junie – Santiago de Chile
 Vlag van Chili Chili  2  
 Vlag van Chili Chili  2
10 Junie – Viña del Mar
   Vlag van Brasilië Brasilië  4  
 Vlag van Brasilië Brasilië  3
17 Junie – Santiago de Chile
 Vlag van Engeland Engeland  1  
 Vlag van Brasilië Brasilië  3
10 Junie – Santiago de Chile
   Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye  1
 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  0
13 Junie – Viña del Mar
 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië  1  
 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië  1 derde plek
10 Junie – Rancagua
   Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye  3   16 Junie – Santiago de Chile
 Vlag van Hongarye Hongarye  0
   Vlag van Chili Chili  1
 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye  1  
 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië  0

Kwarteindrondte[wysig | wysig bron]


10 Junie 1962
14:30
Vlag van Chili Chili 2–1 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 17 268
Skeidsregter: Leo Horn (Nederland)
Sánchez Doelpunt na 11 minute 11'
Rojas Doelpunt na 29 minute 29'
Verslag Doelpunt na 26 minute 26' Chislenko

10 Junie 1962
14:30
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 1–0 Vlag van Hongarye Hongarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 11 690
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Scherer Doelpunt na 13 minute 13' Verslag

10 Junie 1962
14:30
Vlag van Brasilië Brasilië 3–1 Vlag van Engeland Engeland Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 17 736
Skeidsregter: Pierre Schwinte (Frankryk)
Garrincha Doelpunt na 31 minute 31', Doelpunt na 59 minute 59'
Vavá Doelpunt na 53 minute 53'
Verslag Doelpunt na 38 minute 38' Hitchens

10 Junie 1962
14:30
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 1–0 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 63 324
Skeidsregter: Arturo Yamasaki Maldonado (Peru)
Radaković Doelpunt na 85 minute 85' Verslag

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]


13 Junie 1962
14:30
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 3–1 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 5 890
Skeidsregter: Gottfried Dienst (Switserland)
Kadraba Doelpunt na 48 minute 48'
Scherer Doelpunt na 80 minute 80', Doelpunt na 84 minute 84' (straf)
Verslag Doelpunt na 69 minute 69' Jerković

13 Junie 1962
14:30
Vlag van Brasilië Brasilië 4–2 Vlag van Chili Chili Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 76 500
Skeidsregter: Arturo Yamasaki Maldonado (Peru)
Garrincha Doelpunt na 9 minute 9', Doelpunt na 32 minute 32'
Vavá Doelpunt na 47 minute 47', Doelpunt na 78 minute 78'
Verslag Doelpunt na 42 minute 42' Toro
Doelpunt na 61 minute 61' (straf) Sánchez

Klein finale (vir die derde plek)[wysig | wysig bron]


16 Junie 1962
14:30
Vlag van Chili Chili 1–0 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 67 000
Skeidsregter: Juan Gardeazábal Garay (Spanje)
Rojas Doelpunt na 90 minute 90' Verslag

Eindstryd[wysig | wysig bron]


17 Junie 1962
14:30
Vlag van Brasilië Brasilië 3–1 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 68 679
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Amarildo Doelpunt na 17 minute 17'
Zito Doelpunt na 69 minute 69'
Vavá Doelpunt na 78 minute 78'
Verslag Doelpunt na 15 minute 15' Masopust
1962 Wêreldkampioen
Vlag van Brasilië Brasilië

FIFA se terugwerkende ranglys[wysig | wysig bron]

In 1986 het FIFA 'n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die kompetisie, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[3][4] Die ranglys vir die 1962-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepuitdunne

   Geen deelname

     Gasheerland Chili
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
1 Vlag van Brasilië Brasilië 3 6 5 1 0 14 5 +9 11
2 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 3 6 3 1 2 7 7 0 7
3 Vlag van Chili Chili 2 6 4 0 2 10 8 +2 8
4 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 1 6 3 0 3 10 7 +3 6
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Vlag van Hongarye Hongarye 4 4 2 1 1 8 3 +5 5
6 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 1 4 2 1 1 9 7 +2 5
7 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2 4 2 1 1 4 2 +2 5
8 Vlag van Engeland Engeland 4 4 1 1 2 5 6 −1 3
In die groepfase uitgeskakel
9 Vlag van Italië Italië 2 3 1 1 1 3 2 +1 3
10 Vlag van Argentinië Argentinië 4 3 1 1 1 2 3 −1 3
11 Vlag van Meksiko Meksiko 3 3 1 0 2 3 4 −1 2
12 Vlag van Uruguay Uruguay 1 3 1 0 2 4 6 −2 2
13 Vlag van Spanje Spanje 3 3 1 0 2 2 3 −1 2
14 Vlag van Colombia Colombia 1 3 0 1 2 5 11 −6 1
15 Vlag van Bulgarye Bulgarye 4 3 0 1 2 1 7 −6 1
16 Vlag van Switserland Switserland 2 3 0 0 3 2 8 −6 0

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "FIFA World Cup 1962 – Historical Football Kits". Historicalkits.co.uk. Besoek op 3 Junie 2018. 
  2. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Besoek op 3 Junie 2018. 
  3. (en) "page 45" (PDF). Besoek op 3 Junie 2018. 
  4. (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Mei 2013. 

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo (2010).svg

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 20262030