FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
FIFA Sokker-Wêreldbeker
FIFA Fußball-Weltmeisterschaft
Deutschland 2006
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Duitsland Duitsland
Datums 9 Junie – 9 Julie
Spanne 32 (van 6 konfederasies)
Stadions 12 (in 12 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Italië Italië (4 titels)
Tweede plek Vlag van Frankryk Frankryk
Derde plek Vlag van Duitsland Duitsland
Vierde plek Vlag van Portugal Portugal
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 64
Doele 147 (2.3 per wedstryd)
Bywoning 3 359 439 (52 491 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Duitsland Miroslav Klose (5 doele)[1]
Beste speler Vlag van Frankryk Zinedine Zidane
2002
2010

Die 18de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Duits: Fußball-Weltmeisterschaft 2006 – Deutschland 2006; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 9 Junie tot 9 Julie 2006 in Duitsland aangebied. Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Duitsland aangebied is, ná die 1974-toernooi, en die tiende in Europa. Duitsland het daarmee die vierde land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het, net ná Meksiko in 1986, Italië in 1990 en Frankryk in 1998. Dié toernooi is onder die leuse Die Welt zu Gast bei Freunden (“Die wêreld as ’n gas by vriende”) gehuisves en weens die goeie somerweer en atmosfeer later Sommermärchen (“somersprokie”) genoem. Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 het as ’n voorbereiding vir die gasheerland gedien.

Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het. Italië het die toernooi gewen nadat hulle Frankryk in die eindstryd geklop en sodoende hul vierde wêreldbekertitel ingepalm het. Die eindtelling was Italië 1 – Frankryk 1, maar Italië het met 5–3 ná strafdoele gewen.[2] Met sy verowering van die wêreldbekertitel het Italië regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 in Suid-Afrika gekwalifiseer. Die gasheer Duitsland het in die derde en Portugal in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Brasilië is in die kwarteindrondte uitgeskakel.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie vir die toernooi gekwalifiseer nie en dus nie daaraan deelgeneem nie. Die nasionale sokkerspanne van Angola, Ghana, Ivoorkus, Oekraïne, Serwië en Montenegro, Togo, Trinidad en Tobago en Tsjeggië het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Oekraïne het vroeër deel uitgemaak van die Sowjetse nasionale sokkerspan, Serwië en Montenegro van die Joego-Slawiese en Tsjeggië van die Tsjeggo-Slowaakse s’n; al drie was van die suksesvolste mededingers tydens Sokker-Wêreldbekertoernooie.

Toewysing[wysig | wysig bron]

Franz Beckenbauer, hoof van die Duitse reëlingskomitee
Openingseremonie van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006

Duitsland is op 6 Julie 2000 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006. Ander kandidaatlande was Brasilië, Engeland, Marokko en Suid-Afrika, maar Brasilië het voor die stemming hulself onttrek. Suid-Afrika sou uiteindelik gasheer vir die volgende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006[3]
Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3
Vlag van Duitsland Duitsland 10 11 12
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 6 11 11
Vlag van Engeland Engeland 5 2
Vlag van Marokko Marokko 3

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Die gasheer Duitsland het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 gekwalifiseer. Van die 31 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vyf vir CAF (Afrika), vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), vier vir AFC (Asië) en drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC en CONCACAF, asook tussen CONMEBOL en OFC (Oseanië) beslis.

Dit was die eerste keer dat die verdedigende kampioen, destyds Brasilië, nie regstreeks vir die toernooi gekwalifiseer het nie. Verdedigende kampioene het vanaf die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938 die reg van regstreekse kwalifisering geniet.

Kwalifiserende spanne[wysig | wysig bron]

Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[4]

Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Nie ’n geassosieerde lid van FIFA nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Vlag van Angola Angola 1ste 1 Debuut
Vlag van Argentinië Argentinië 14de 9 2002 Kampioen (1978, 1986)
Vlag van Australië Australië 2de 1 1974 Groepfase (1974)
Vlag van Brasilië Brasilië 18de 18 2002 Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994, 2002)
Vlag van Costa Rica Costa Rica 3de 2 2002 Agtste eindrondte (1990)
Vlag van Duitsland Duitsland 16de 14 2002 Kampioen (1954, 1974, 1990)
Vlag van Ecuador Ecuador 2de 2 2002 Groepfase (2002)
Vlag van Engeland Engeland 12de 3 2002 Kampioen (1966)
Vlag van Frankryk Frankryk 12de 3 2002 Kampioen (1998)
Vlag van Ghana Ghana 1ste 1 Debuut
Vlag van Iran Iran 3de 1 1998 Groepfase (1978, 1998)
Vlag van Italië Italië 16de 12 2002 Kampioen (1934, 1938, 1982)
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 1ste 1 Debuut
Vlag van Japan Japan 3de 3 2002 Agtste eindrondte (2002)
Vlag van Kroasië Kroasië 3de 3 2002 Derde plek (1998)
Vlag van Meksiko Meksiko 13de 4 2002 Kwarteindrondte (1970, 1986)
Vlag van Nederland Nederland 8ste 1 1998 Naaswenner (1974, 1978)
Vlag van Oekraïne Oekraïne 1ste 1 Debuut
Vlag van Paraguay Paraguay 7de 3 2002 Agtste eindrondte (1986, 1998, 2002)
Vlag van Pole Pole 7de 2 2002 Derde plek (1974, 1982)
Vlag van Portugal Portugal 4de 2 2002 Derde plek (1966)
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 4de 4 2002 Agtste eindrondte (1994)
Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro 10de 1 1998 Vierde plek (1930, 1962)
Vlag van Spanje Spanje 12de 8 2002 Vierde plek (1950)
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 7de 6 2002 Vierde plek (2002)
Vlag van Swede Swede 11de 2 2002 Naaswenner (1958)
Vlag van Switserland Switserland 8ste 1 1994 Kwarteindrondte (1934, 1938, 1954)
Vlag van Togo Togo 1ste 1 Debuut
Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago 1ste 1 Debuut
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 9de 1 1990 Naaswenner (1934, 1962)
Vlag van Tunisië Tunisië 4de 3 2002 Groepfase (1978, 1998, 2002)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 8ste 5 2002 Derde plek (1930)

Stadions[wysig | wysig bron]

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Berlyn Dortmund München Stuttgart
Olympiastadion Signal Iduna Park
(FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund)
Allianz Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, München)
Gottlieb-Daimler-Stadion
52°30′52.7″N 13°14′22.6″O / 52.514639°N 13.239611°O / 52.514639; 13.239611 (Olympiastadion Berlyn) 51°29′33.6″N 7°27′6.4″O / 51.492667°N 7.451778°O / 51.492667; 7.451778 (Signal Iduna Park) 48°13′7.6″N 11°37′28.9″O / 48.218778°N 11.624694°O / 48.218778; 11.624694 (Allianz Arena) 48°47′32″N 9°13′55″O / 48.79222°N 9.23194°O / 48.79222; 9.23194 (Mercedes-Benz Arena)
Kapasiteit: 74 176 Kapasiteit: 67 000 Kapasiteit: 66 016 Kapasiteit: 54 267
Berliner Olympiastadion night.jpg WM2006 BRA-JPN2.JPG München - Allianz-Arena (Luftbild).jpg Gottlieb-Daimler-Stadion Stuttgart innen.JPG
Gelsenkirchen Hamburg
Veltins-Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen)
AOL Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg)
51°33′16.1″N 7°4′3.5″O / 51.554472°N 7.067639°O / 51.554472; 7.067639 (Veltins-Arena) 53°35′13.8″N 9°53′55.1″O / 53.587167°N 9.898639°O / 53.587167; 9.898639 (AOL Arena)
Kapasiteit: 53 804 Kapasiteit: 51 055
Schalke Porto CL0708 2.jpg AOL-Arena.jpg
Frankfurt am Main Keulen
Commerzbank-Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main)
RheinEnergieStadion
(FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen)
50°4′6.8″N 8°38′43.5″O / 50.068556°N 8.645417°O / 50.068556; 8.645417 (Commerzbank-Arena) 50°56′0.4″N 6°52′30.5″O / 50.933444°N 6.875139°O / 50.933444; 6.875139 (RheinEnergieStadion)
Kapasiteit: 48 132 Kapasiteit: 46 134
130919-Commerzbank-Arena-Europa-League.jpg FIFA WM06 Stadion Koeln.jpg
Hannover Leipzig Kaiserslautern Neurenberg
AWD-Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover)
Zentralstadion Fritz-Walter-Stadion EasyCredit-Stadion
(Frankenstadion)
52°21′36.1″N 9°43′52.4″O / 52.360028°N 9.731222°O / 52.360028; 9.731222 (AWD-Arena) 51°20′44.8″N 12°20′53.8″O / 51.345778°N 12.348278°O / 51.345778; 12.348278 (Zentralstadion) 49°26′4.9″N 7°46′35.3″O / 49.434694°N 7.776472°O / 49.434694; 7.776472 (Fritz-Walter-Stadion) 49°25′34.5″N 11°7′32.5″O / 49.426250°N 11.125694°O / 49.426250; 11.125694 (EasyCredit-Stadion)
Kapasiteit: 44 652 Kapasiteit: 44 199 Kapasiteit: 43 450 Kapasiteit: 41 926
Hannover96 Nordtribüne.JPG Red Bull arena, Leipzig von oben Zentralstadion.jpg Kaiserslautern 03.jpg Frankenstadion 1.JPG

Formaat[wysig | wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 is oor 31 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel. Dit het op 9 Junie 2006 op die FIFA-wêreldbekerstadion in München met ’n wedstryd tussen die gasheer Duitsland en Costa Rica afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Olympiastadion in Berlyn op 9 Julie met die eindstryd tussen Italië en Frankryk, waartydens Italië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.[5]

Kalender[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Vr
9
Sa
10
So
11
Ma
12
Di
13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
Seremonies OS
Groep A 2 1 1 2
Groep B 2 2 2
Groep C 1 1 2 2
Groep D 2 1 1 2
Groep E 2 2 2
Groep F 1 1 2 2
Groep G 2 1 1 2
Groep H 2 2 2
Uitklopfase
Junie/Julie
Sa
24
So
25
Ma
26
Di
27
Wo
28
Do
29
Vr
30
Sa
1
So
2
Ma
3
Di
4
Wo
5
Do
6
Vr
7
Sa
8
So
9
Seremonies SS
Uitklopfase 2 2 2 2 2 2 1 1 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase[wysig | wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurdring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 9 Desember 2005 in die Handelskouterrein in Leipzig gehou.

Groepfase[wysig | wysig bron]

32 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A[wysig | wysig bron]

Wedstryd tussen Costa Rica en Pole
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Duitsland Duitsland 3 3 0 0 8 2 +6 9
Vlag van Ecuador Ecuador 3 2 0 1 5 3 +2 6
Vlag van Pole Pole 3 1 0 2 2 4 –2 3
Vlag van Costa Rica Costa Rica 3 0 0 3 3 9 –6 0

9 Junie 2006
18:00
Vlag van Duitsland Duitsland 4–2 Vlag van Costa Rica Costa Rica FIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië)
Lahm Doelpunt na 6 minute 6'
Klose Doelpunt na 17 minute 17', Doelpunt na 61 minute 61'
Frings Doelpunt na 87 minute 87'
Verslag Doelpunt na 12 minute 12', Doelpunt na 73 minute 73' Wanchope

9 Junie 2006
21:00
Vlag van Pole Pole 0–2 Vlag van Ecuador Ecuador FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Toru Kamikawa (Japan)
Verslag Doelpunt na 24 minute 24' C. Tenorio
Doelpunt na 80 minute 80' Delgado

14 Junie 2006
21:00
Vlag van Duitsland Duitsland 1–0 Vlag van Pole Pole FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje)
Neuville Doelpunt na 90+1 minute 90+1' Verslag

15 Junie 2006
15:00
Vlag van Ecuador Ecuador 3–0 Vlag van Costa Rica Costa Rica FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
C. Tenorio Doelpunt na 8 minute 8'
Delgado Doelpunt na 54 minute 54'
Kaviedes Doelpunt na 90+2 minute 90+2'
Verslag

20 Junie 2006
16:00
Vlag van Ecuador Ecuador 0–3 Vlag van Duitsland Duitsland Olympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland)
Verslag Doelpunt na 4 minute 4', Doelpunt na 44 minute 44' Klose
Doelpunt na 57 minute 57' Podolski

20 Junie 2006
16:00
Vlag van Costa Rica Costa Rica 1–2 Vlag van Pole Pole FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer)
Gómez Doelpunt na 25 minute 25' Verslag Doelpunt na 33 minute 33', Doelpunt na 65 minute 65' Bosacki

Groep B[wysig | wysig bron]

Wedstryd tussen Swede en Paraguay
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Engeland Engeland 3 2 1 0 5 2 +3 7
Vlag van Swede Swede 3 1 2 0 3 2 +1 5
Vlag van Paraguay Paraguay 3 1 0 2 2 2 ±0 3
Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago 3 0 1 2 0 4 –4 1

10 Junie 2006
15:00
Vlag van Engeland Engeland 1–0 Vlag van Paraguay Paraguay FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Marco Rodríguez (Meksiko)
Gamarra Doelpunt na 3 minute 3' (e.d.) Verslag

10 Junie 2006
18:00
Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago 0–0 Vlag van Swede Swede FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 62 959
Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer)
Verslag

15 Junie 2006
18:00
Vlag van Engeland Engeland 2–0 Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Toru Kamikawa (Japan)
Crouch Doelpunt na 83 minute 83'
Gerrard Doelpunt na 90+1 minute 90+1'
Verslag

15 Junie 2006
21:00
Vlag van Swede Swede 1–0 Vlag van Paraguay Paraguay Olympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Ljungberg Doelpunt na 89 minute 89' Verslag

20 Junie 2006
21:00
Vlag van Swede Swede 2–2 Vlag van Engeland Engeland FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Allbäck Doelpunt na 51 minute 51'
Larsson Doelpunt na 90 minute 90'
Verslag Doelpunt na 34 minute 34' J. Cole
Doelpunt na 85 minute 85' Gerrard

20 Junie 2006
21:00
Vlag van Paraguay Paraguay 2–0 Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago Fritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern
Toeskouers: 46 000
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Sancho Doelpunt na 25 minute 25' (e.d.)
Cuevas Doelpunt na 86 minute 86'
Verslag

Groep C[wysig | wysig bron]

Wedstryd tussen Nederland en Argentinië
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Argentinië Argentinië 3 2 1 0 8 1 +7 7
Vlag van Nederland Nederland 3 2 1 0 3 1 +2 7
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 3 1 0 2 5 6 –1 3
Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro 3 0 0 3 2 10 –8 0

10 Junie 2006
21:00
Vlag van Argentinië Argentinië 2–1 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg
Toeskouers: 49 480
Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België)
Crespo Doelpunt na 24 minute 24'
Saviola Doelpunt na 38 minute 38'
Verslag Doelpunt na 82 minute 82' Drogba

11 Junie 2006
15:00
Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro 0–1 Vlag van Nederland Nederland Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Verslag Doelpunt na 18 minute 18' Robben

16 Junie 2006
15:00
Vlag van Argentinië Argentinië 6–0 Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Rodríguez Doelpunt na 6 minute 6', Doelpunt na 41 minute 41'
Cambiasso Doelpunt na 31 minute 31'
Crespo Doelpunt na 78 minute 78'
Tevez Doelpunt na 84 minute 84'
Messi Doelpunt na 88 minute 88'
Verslag

16 Junie 2006
18:00
Vlag van Nederland Nederland 2–1 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Van Persie Doelpunt na 23 minute 23'
Van Nistelrooy Doelpunt na 27 minute 27'
Verslag Doelpunt na 39 minute 39' B. Koné

21 Junie 2006
21:00
Vlag van Nederland Nederland 0–0 Vlag van Argentinië Argentinië FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje)
Verslag

21 Junie 2006
21:00
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 3–2 Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro FIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Marco Rodríguez (Meksiko)
Dindane Doelpunt na 37 minute 37' (straf), Doelpunt na 67 minute 67'
Kalou Doelpunt na 86 minute 86' (straf)
Verslag Doelpunt na 10 minute 10' Žigić
Doelpunt na 20 minute 20' Ilić

Groep D[wysig | wysig bron]

Wedstryd tussen Iran en Angola
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Portugal Portugal 3 3 0 0 5 1 +4 9
Vlag van Meksiko Meksiko 3 1 1 1 4 3 +1 4
Vlag van Angola Angola 3 0 2 1 1 2 –1 2
Vlag van Iran Iran 3 0 1 2 2 6 –4 1

11 Junie 2006
18:00
Vlag van Meksiko Meksiko 3–1 Vlag van Iran Iran Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Bravo Doelpunt na 28 minute 28', Doelpunt na 76 minute 76'
Sinha Doelpunt na 79 minute 79'
Verslag Doelpunt na 36 minute 36' Golmohammadi

11 Junie 2006
21:00
Vlag van Angola Angola 0–1 Vlag van Portugal Portugal FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Verslag Doelpunt na 4 minute 4' Pauleta

16 Junie 2006
21:00
Vlag van Meksiko Meksiko 0–0 Vlag van Angola Angola FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer)
Verslag

17 Junie 2006
15:00
Vlag van Portugal Portugal 2–0 Vlag van Iran Iran FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Éric Poulat (Frankryk)
Deco Doelpunt na 63 minute 63'
Ronaldo Doelpunt na 80 minute 80' (straf)
Verslag

21 Junie 2006
16:00
Vlag van Portugal Portugal 2–1 Vlag van Meksiko Meksiko FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Maniche Doelpunt na 6 minute 6'
Simão Doelpunt na 24 minute 24' (straf)
Verslag Doelpunt na 29 minute 29' Fonseca

21 Junie 2006
16:00
Vlag van Iran Iran 1–1 Vlag van Angola Angola Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 38 000
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)
Bakhtiarizadeh Doelpunt na 75 minute 75' Verslag Doelpunt na 60 minute 60' Flávio

Groep E[wysig | wysig bron]

Wedstryd tussen Tsjeggië en Ghana
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Italië Italië 3 2 1 0 5 1 +4 7
Vlag van Ghana Ghana 3 2 0 1 4 3 +1 6
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 3 1 0 2 3 4 –1 3
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 3 0 1 2 2 6 –4 1

12 Junie 2006
18:00
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 0–3 Flag of the Czech Republic Tsjeggië FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Verslag Doelpunt na 5 minute 5' Koller
Doelpunt na 36 minute 36', Doelpunt na 76 minute 76' Rosický

12 Junie 2006
21:00
Vlag van Italië Italië 2–0 Vlag van Ghana Ghana FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Pirlo Doelpunt na 40 minute 40'
Iaquinta Doelpunt na 83 minute 83'
Verslag

17 Junie 2006
18:00
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 0–2 Vlag van Ghana Ghana FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië)
Verslag Doelpunt na 2 minute 2' Gyan
Doelpunt na 82 minute 82' Muntari

17 Junie 2006
21:00
Vlag van Italië Italië 1–1 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Fritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern
Toeskouers: 46 000
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Gilardino Doelpunt na 22 minute 22' Verslag Doelpunt na 27 minute 27' (e.d.) Zaccardo

22 Junie 2006
16:00
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 0–2 Vlag van Italië Italië FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Verslag Doelpunt na 26 minute 26' Materazzi
Doelpunt na 87 minute 87' Inzaghi

22 Junie 2006
16:00
Vlag van Ghana Ghana 2–1 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Draman Doelpunt na 22 minute 22'
Appiah Doelpunt na 45+2 minute 45+2' (straf)
Verslag Doelpunt na 43 minute 43' Dempsey

Groep F[wysig | wysig bron]

Wedstryd tussen Australië en Japan
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Brasilië Brasilië 3 3 0 0 7 1 +6 9
Vlag van Australië Australië 3 1 1 1 5 5 ±0 4
Vlag van Kroasië Kroasië 3 0 2 1 2 3 –1 2
Vlag van Japan Japan 3 0 1 2 2 7 –5 1

12 Junie 2006
15:00
Vlag van Australië Australië 3–1 Vlag van Japan Japan Fritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern
Toeskouers: 46 000
Skeidsregter: Essam Abd El Fatah (Egipte)
Cahill Doelpunt na 84 minute 84', Doelpunt na 89 minute 89'
Aloisi Doelpunt na 90+2 minute 90+2'
Verslag Doelpunt na 26 minute 26' Nakamura

13 Junie 2006
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1–0 Vlag van Kroasië Kroasië Olympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Kaká Doelpunt na 44 minute 44' Verslag

18 Junie 2006
15:00
Vlag van Japan Japan 0–0 Vlag van Kroasië Kroasië Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België)
Verslag

18 Junie 2006
18:00
Vlag van Brasilië Brasilië 2–0 Vlag van Australië Australië FIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Adriano Doelpunt na 49 minute 49'
Fred Doelpunt na 90 minute 90'
Verslag

22 Junie 2006
21:00
Vlag van Japan Japan 1–4 Vlag van Brasilië Brasilië FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Éric Poulat (Frankryk)
Tamada Doelpunt na 34 minute 34' Verslag Doelpunt na 45+1 minute 45+1', Doelpunt na 81 minute 81' Ronaldo
Doelpunt na 53 minute 53' Juninho
Doelpunt na 59 minute 59' Gilberto

22 Junie 2006
21:00
Vlag van Kroasië Kroasië 2–2 Vlag van Australië Australië Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Graham Poll (Engeland)
Srna Doelpunt na 2 minute 2'
N. Kovač Doelpunt na 56 minute 56'
Verslag Doelpunt na 38 minute 38' (straf) Moore
Doelpunt na 79 minute 79' Kewell

Groep G[wysig | wysig bron]

Wedstryd tussen Togo en Switserland
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Switserland Switserland 3 2 1 0 4 0 +4 7
Vlag van Frankryk Frankryk 3 1 2 0 3 1 +2 5
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 3 1 1 1 3 4 –1 4
Vlag van Togo Togo 3 0 0 3 1 6 –5 0

13 Junie 2006
15:00
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 2–1 Vlag van Togo Togo FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Graham Poll (Engeland)
Lee Chun-soo Doelpunt na 54 minute 54'
Ahn Jung-hwan Doelpunt na 72 minute 72'
Verslag Doelpunt na 31 minute 31' Kader

13 Junie 2006
18:00
Vlag van Frankryk Frankryk 0–0 Vlag van Switserland Switserland Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland)
Verslag

18 Junie 2006
21:00
Vlag van Frankryk Frankryk 1–1 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Henry Doelpunt na 9 minute 9' Verslag Doelpunt na 81 minute 81' Park Ji-sung

19 Junie 2006
15:00
Vlag van Togo Togo 0–2 Vlag van Switserland Switserland FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Verslag Doelpunt na 16 minute 16' Frei
Doelpunt na 88 minute 88' Barnetta

23 Junie 2006
21:00
Vlag van Togo Togo 0–2 Vlag van Frankryk Frankryk FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Verslag Doelpunt na 55 minute 55' Vieira
Doelpunt na 61 minute 61' Henry

23 Junie 2006
21:00
Vlag van Switserland Switserland 2–0 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië)
Senderos Doelpunt na 23 minute 23'
Frei Doelpunt na 77 minute 77'
Verslag

Groep H[wysig | wysig bron]

Wedstryd tussen Oekraïne en Tunisië
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Spanje Spanje 3 3 0 0 8 1 +7 9
Vlag van Oekraïne Oekraïne 3 2 0 1 5 4 +1 6
Vlag van Tunisië Tunisië 3 0 1 2 3 6 –3 1
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 3 0 1 2 2 7 –5 1

14 Junie 2006
15:00
Vlag van Spanje Spanje 4–0 Vlag van Oekraïne Oekraïne Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Alonso Doelpunt na 13 minute 13'
Villa Doelpunt na 17 minute 17', Doelpunt na 48 minute 48' (straf)
Torres Doelpunt na 81 minute 81'
Verslag

14 Junie 2006
18:00
Vlag van Tunisië Tunisië 2–2 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië FIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)
Jaziri Doelpunt na 23 minute 23'
Jaïdi Doelpunt na 90+2 minute 90+2'
Verslag Doelpunt na 57 minute 57' Al-Qahtani
Doelpunt na 84 minute 84' Al-Jaber

19 Junie 2006
18:00
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 0–4 Vlag van Oekraïne Oekraïne FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Graham Poll (Engeland)
Verslag Doelpunt na 4 minute 4' Roesol
Doelpunt na 36 minute 36' Rebrof
Doelpunt na 46 minute 46' Tsjeftsjenko
Doelpunt na 84 minute 84' Kalynytsjenko

19 Junie 2006
21:00
Vlag van Spanje Spanje 3–1 Vlag van Tunisië Tunisië Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Raúl Doelpunt na 71 minute 71'
Torres Doelpunt na 76 minute 76', Doelpunt na 90+1 minute 90+1' (straf)
Verslag Doelpunt na 8 minute 8' Mnari

23 Junie 2006
16:00
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 0–1 Vlag van Spanje Spanje Fritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern
Toeskouers: 46 000
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
Verslag Doelpunt na 36 minute 36' Juanito

23 Junie 2006
16:00
Vlag van Oekraïne Oekraïne 1–0 Vlag van Tunisië Tunisië Olympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Tsjeftsjenko Doelpunt na 70 minute 70' (straf) Verslag

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Die agtste eindstryd tussen Duitsland en Swede
Die agtste eindstryd tussen Argentinië en Meksiko
Die klein finale om die derde plek tussen Duitsland en Portugal
Die eindstryd tussen Italië en Frankryk
Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
24 Junie – München            
 Vlag van Duitsland Duitsland  2
30 Junie – Berlyn
 Vlag van Swede Swede  0  
 Vlag van Duitsland Duitsland  1
(4)
24 Junie – Leipzig
   Vlag van Argentinië Argentinië  1
(2)
 
 Vlag van Argentinië Argentinië  2
4 Julie – Dortmund
 Vlag van Meksiko Meksiko  1  
 Vlag van Duitsland Duitsland  0
26 Junie – Kaiserslautern
   Vlag van Italië Italië  2  
 Vlag van Italië Italië  1
30 Junie – Hamburg
 Vlag van Australië Australië  0  
 Vlag van Italië Italië  3
26 Junie – Keulen
   Vlag van Oekraïne Oekraïne  0  
 Vlag van Switserland Switserland  0
(0)
9 Julie – Berlyn
 Vlag van Oekraïne Oekraïne  0
(3)
 
 Vlag van Italië Italië  1
(5)
25 Junie – Stuttgart
   Vlag van Frankryk Frankryk  1
(3)
 Vlag van Engeland Engeland  1
1 Julie – Gelsenkirchen
 Vlag van Ecuador Ecuador  0  
 Vlag van Engeland Engeland  0
(1)
25 Junie – Neurenberg
   Vlag van Portugal Portugal  0 (3)  
 Vlag van Portugal Portugal  1
5 Julie – München
 Vlag van Nederland Nederland  0  
 Vlag van Portugal Portugal  0
27 Junie – Dortmund
   Vlag van Frankryk Frankryk  1   derde plek
 Vlag van Brasilië Brasilië  3
1 Julie – Frankfurt am Main 8 Julie – Stuttgart
 Vlag van Ghana Ghana  0  
 Vlag van Brasilië Brasilië  0  Vlag van Duitsland Duitsland  3
27 Junie – Hannover
   Vlag van Frankryk Frankryk  1    Vlag van Portugal Portugal  1
 Vlag van Spanje Spanje  1
 Vlag van Frankryk Frankryk  3  

Agtste eindrondte[wysig | wysig bron]


24 Junie 2006
17:00
Vlag van Duitsland Duitsland 2–0 Vlag van Swede Swede FIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Podolski Doelpunt na 4 minute 4', Doelpunt na 12 minute 12' Verslag

24 Junie 2006
21:00
Vlag van Argentinië Argentinië 2–1 (e.t.) Vlag van Meksiko Meksiko Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Crespo Doelpunt na 10 minute 10'
Rodríguez Doelpunt na 98 minute 98'
Verslag Doelpunt na 6 minute 6' Marquez

25 Junie 2006
17:00
Vlag van Engeland Engeland 1–0 Vlag van Ecuador Ecuador Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België)
Beckham Doelpunt na 60 minute 60' Verslag

25 Junie 2006
21:00
Vlag van Portugal Portugal 1–0 Vlag van Nederland Nederland Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland)
Maniche Doelpunt na 23 minute 23' Verslag

26 Junie 2006
17:00
Vlag van Italië Italië 1–0 Vlag van Australië Australië Fritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern
Toeskouers: 46 000
Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje)
Totti Doelpunt na 90+5 minute 90+5' (straf) Verslag

26 Junie 2006
21:00
Vlag van Switserland Switserland 0–0 (e.t.) Vlag van Oekraïne Oekraïne FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Strafskoppe
Streller Missed
Barnetta Missed
Cabanas Missed
Verslag
Strafskoppe
0–3
Strafskoppe
Missed Tsjeftsjenko
Scored Milefskij
Scored Rebrof
Scored Husjef

27 Junie 2006
17:00
Vlag van Brasilië Brasilië 3–0 Vlag van Ghana Ghana FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Ronaldo Doelpunt na 5 minute 5'
Adriano Doelpunt na 45+1 minute 45+1'
Zé Roberto Doelpunt na 84 minute 84'
Verslag

27 Junie 2006
21:00
Vlag van Spanje Spanje 1–3 Vlag van Frankryk Frankryk FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Villa Doelpunt na 28 minute 28' (straf) Verslag Doelpunt na 41 minute 41' Ribéry
Doelpunt na 83 minute 83' Vieira
Doelpunt na 90+2 minute 90+2' Zidane

Kwarteindrondte[wysig | wysig bron]


30 Junie 2006
17:00
Vlag van Duitsland Duitsland 1–1 (e.t.) Vlag van Argentinië Argentinië Olympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Klose Doelpunt na 80 minute 80'
Strafskoppe
Neuville Scored
Ballack Scored
Podolski Scored
Borowski Scored
Verslag
Strafskoppe
4–2
Doelpunt na 49 minute 49' Ayala
Strafskoppe
Scored Cruz
Missed Ayala
Scored Rodríguez
Missed Cambiasso

30 Junie 2006
21:00
Vlag van Italië Italië 3–0 Vlag van Oekraïne Oekraïne FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België)
Zambrotta Doelpunt na 6 minute 6'
Toni Doelpunt na 59 minute 59', Doelpunt na 69 minute 69'
Verslag

1 Julie 2006
17:00
Vlag van Engeland Engeland 0–0 (e.t.) Vlag van Portugal Portugal FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië)
Strafskoppe
Lampard Missed
Hargreaves Scored
Gerrard Missed
Carragher Missed
Verslag
Strafskoppe
1–3
Strafskoppe
Scored Simão
Missed Viana
Missed Petit
Scored Postiga
Scored Ronaldo

1 Julie 2006
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 0–1 Vlag van Frankryk Frankryk FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje)
Verslag Doelpunt na 57 minute 57' Henry

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]


4 Julie 2006
21:00
Vlag van Duitsland Duitsland 0–2 (e.t.) Vlag van Italië Italië FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Verslag Doelpunt na 119 minute 119' Grosso
Doelpunt na 120+1 minute 120+1' Del Piero

5 Julie 2006
21:00
Vlag van Portugal Portugal 0–1 Vlag van Frankryk Frankryk FIFA-wêreldbekerstadion, München
Toeskouers: 66 000
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Verslag Doelpunt na 33 minute 33' (straf) Zidane

Klein finale (om die derde plek)[wysig | wysig bron]


8 Julie 2006
21:00
Vlag van Duitsland Duitsland 3–1 Vlag van Portugal Portugal Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Toru Kamikawa (Japan)
Schweinsteiger Doelpunt na 56 minute 56', Doelpunt na 78 minute 78'
Petit Doelpunt na 60 minute 60' (e.d.)
Verslag Doelpunt na 88 minute 88' Nuno Gomes

Eindstryd[wysig | wysig bron]


9 Julie 2006
20:00
Vlag van Italië Italië 1–1 (e.t.) Vlag van Frankryk Frankryk Olympiastadion, Berlyn
Toeskouers: 69 000
Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië)
Materazzi Doelpunt na 19 minute 19'
Strafskoppe
Pirlo Scored
Materazzi Scored
De Rossi Scored
Del Piero Scored
Grosso Scored
Verslag
Strafskoppe
5–3
Doelpunt na 7 minute 7' (straf) Zidane
Strafskoppe
Scored Wiltord
Missed Trezeguet
Scored Abidal
Scored Sagnol


Sokkerwêreldkampioen 2006
Vlag van Italië Italië

FIFA se ranglys[wysig | wysig bron]

Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[6][7] Die ranglys vir die 2006-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Duitsland
Italië verwelkom die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee nadat hulle die toernooi gewen het
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Vlag van Italië Italië E 7 5 2 0 12 2 +10 17
2 Vlag van Frankryk Frankryk G 7 4 3 0 9 3 +6 15
3 Vlag van Duitsland Duitsland A 7 5 1 1 14 6 +8 16
4 Vlag van Portugal Portugal D 7 4 1 2 7 5 +2 13
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Vlag van Brasilië Brasilië F 5 4 0 1 10 2 +8 12
6 Vlag van Argentinië Argentinië C 5 3 2 0 11 3 +8 11
7 Vlag van Engeland Engeland B 5 3 2 0 6 2 +4 11
8 Vlag van Oekraïne Oekraïne H 5 2 1 2 5 7 −2 7
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9 Vlag van Spanje Spanje H 4 3 0 1 9 4 +5 9
10 Vlag van Switserland Switserland G 4 2 2 0 4 0 +4 8
11 Vlag van Nederland Nederland C 4 2 1 1 3 2 +1 7
12 Vlag van Ecuador Ecuador A 4 2 0 2 5 4 +1 6
13 Vlag van Ghana Ghana E 4 2 0 2 4 6 −2 6
14 Vlag van Swede Swede B 4 1 2 1 3 4 −1 5
15 Vlag van Meksiko Meksiko D 4 1 1 2 5 5 ±0 4
16 Vlag van Australië Australië F 4 1 1 2 5 6 −1 4
In die groepfase uitgeskakel
17 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea G 3 1 1 1 3 4 −1 4
18 Vlag van Paraguay Paraguay B 3 1 0 2 2 2 ±0 3
19 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus C 3 1 0 2 5 6 −1 3
20 Flag of the Czech Republic Tsjeggië E 3 1 0 2 3 4 −1 3
21 Vlag van Pole Pole A 3 1 0 2 2 4 −2 3
22 Vlag van Kroasië Kroasië F 3 0 2 1 2 3 −1 2
23 Vlag van Angola Angola D 3 0 2 1 1 2 −1 2
24 Vlag van Tunisië Tunisië H 3 0 1 2 3 6 −3 1
25 Vlag van Iran Iran D 3 0 1 2 2 6 −4 1
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State E 3 0 1 2 2 6 −4 1
27 Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago B 3 0 1 2 0 4 −4 1
28 Vlag van Japan Japan F 3 0 1 2 2 7 −5 1
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië H 3 0 1 2 2 7 −5 1
30 Vlag van Togo Togo G 3 0 0 3 1 6 −5 0
31 Vlag van Costa Rica Costa Rica A 3 0 0 3 3 9 −6 0
32 Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro C 3 0 0 3 2 10 −8 0

Meeste doele aangeteken[wysig | wysig bron]

Meeste doele aangeteken:[1]

Rang Speler Doele
1 Vlag van Duitsland Miroslav Klose 5
2 Vlag van Argentinië Hernán Crespo 3
Vlag van Frankryk Thierry Henry 3
Vlag van Duitsland Lukas Podolski 3
Vlag van Argentinië Maxi Rodríguez 3
Vlag van Brasilië Ronaldo 3
Vlag van Spanje Fernando Torres 3
Vlag van Spanje David Villa 3
Vlag van Frankryk Zinédine Zidane 3
10 Vlag van Brasilië Adriano 2
Vlag van Pole Bartosz Bosacki 2
Vlag van Meksiko Omar Bravo 2
Vlag van Australië Tim Cahill 2
Rang Speler Doele
10 Vlag van Ecuador Agustín Delgado 2
Vlag van Ivoorkus Aruna Dindane 2
Vlag van Switserland Alexander Frei 2
Vlag van Engeland Steven Gerrard 2
Vlag van Portugal Maniche 2
Vlag van Italië Marco Materazzi 2
Vlag van Tsjeggië Tomáš Rosický 2
Vlag van Duitsland Bastian Schweinsteiger 2
Vlag van Oekraïne Andrij Tsjeftsjenko 2
Vlag van Ecuador Carlos Tenorio 2
Vlag van Italië Luca Toni 2
Vlag van Costa Rica Paulo Wanchope 2
Vlag van Frankryk Patrick Vieira 2
Miroslav Klose

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) "Goals scored". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2018. Besoek op 6 Junie 2018.
  2. (af) "Joernaliste hou kop en vereer Zidane ondanks rooi kaart". Beeld. 11 Julie 2006. Besoek op 11 Julie 2006. [dooie skakel]
  3. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 14 Julie 2018.
  4. (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2013. Besoek op 23 Oktober 2013.
  5. (en) "Formats of the FIFA World Cup final competitions" (PDF). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Februarie 2008.
  6. (en) "page 45" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 14 Julie 2018.
  7. (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2013. Besoek op 21 Mei 2013.

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo (2010).svg

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034