FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Wêreldbeker
Fußball-Weltmeisterschaft 1974
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
Datums 13 Junie – 7 Julie
Spanne 16 (van 5 konfederasies)
Stadions (in 9 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (2 titels)
Tweede plek Vlag van Nederland Nederland
Derde plek Vlag van Pole Pole
Vierde plek Vlag van Brasilië Brasilië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 38
Doele 97 (2.55 per wedstryd)
Bywoning 1 865 762 (49 099 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Pole Grzegorz Lato (7 doele)
Beste speler Vlag van Nederland Johan Cruijff
1970
1978

Die 10de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is vanaf 13 Junie tot 7 Julie 1974 in Wes-Duitsland aangebied. 16 spanne vanuit verskeie lande het aan die toernooi deelgeneem. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi, wat in Wes-Duitsland aangebied is.

Wes-Duitsland wen die trofee nadat hulle Nederland met 2–1 in die eindstryd klop en sodoende hulle tweede wêreldtitel inpalm. Pole eindig in die derde en Brasilië in die vierde plek.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omrede hulle nie 'n lid van FIFA was nie.

Toewysing[wysig | wysig bron]

Wes-Duitsland is op 6 Julie 1966 in Londen deur die FIFA gekies as die gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974. Die enigste ander kandidaatland was Spanje, maar het voor die stemming hulself onttrek en vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 beskikbaar gestel.[1]

Stadions[wysig | wysig bron]

Kaart wat die ligging van die speelplekke van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 vertoon.
München Wes-Berlyn Hamburg
Olympiastadion Olympiastadion Volksparkstadion
Kapasiteit: 80 000 Kapasiteit: 86 000 Kapasiteit: 62 000
Olympiastadion Muenchen.jpg Berliner Olympiastadion innen.jpg Das Volksparkstadion 1983.jpg
Dortmund Düsseldorf Gelsenkirchen
Westfalenstadion Rheinstadion Parkstadion
Kapasiteit: 54 000 Kapasiteit: 67 000 Kapasiteit: 72 000
Panoramio - V&A Dudush - 2001 (1).jpg Altes Rheinstadion.jpg Parkstadion gelsenkirchen 2.jpg
Frankfurt am Main Hannover Stuttgart
Waldstadion Niedersachsenstadion Neckarstadion
Kapasiteit: 61 000 Kapasiteit: 65 000 Kapasiteit: 71 000
Waldstadionold1.jpg AWD Eingang08.jpg Gottlieb-daimler-stadion.jpg

Wedstryde[wysig | wysig bron]

██ Kampioen ██ Tweede plek ██ Derde plek ██ Vierde plek ██ Tweede groepuitdunne ██ Eerste groepuitdunne

Die Wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die eerste groepuitdunne en die tweede groepuitdunne met die aansluitende eindstryd.

Eerste rondte[wysig | wysig bron]

16 spanne het aan die eerste groepuitdunne deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die tweede groepuitdunne) deur. In die tweede groepuitdunne dring net die boonste span van beide groepe in die eindstryd deur en die tweede span van beide groepe in die klein finale vir die derde plek.

Groep 1[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland 3 2 1 0 4 1 +3 5
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3 2 0 1 4 1 +3 4
Vlag van Chili Chili 3 0 2 1 1 2 -1 2
Vlag van Australië Australië 3 0 1 2 0 5 -5 1

14 Junie 1974
16:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 1–0 Vlag van Chili Chili Olympiastadion, Wes-Berlyn
Toeskouers: 83 168
Skeidsregter: Doğan Babacan (Turkye)
Breitner Doelpunt na 18 minute 18' Verslag

14 Junie 1974
19:30
Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland 2–0 Vlag van Australië Australië Volksparkstadion, Hamburg
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Youssou N'Diaye (Senegal)
Curran Doelpunt na 58 minute 58' (e. d.)
Streich Doelpunt na 72 minute 72'
Verslag

18 Junie 1974
16:00
Vlag van Australië Australië 0–3 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Volksparkstadion, Hamburg
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Mahmoud Mustafa Kamel (Egipte)
Verslag Doelpunt na 12 minute 12' Overath
Doelpunt na 34 minute 34' Cullmann
Doelpunt na 53 minute 53' Müller

18 Junie 1974
19:30
Vlag van Chili Chili 1–1 Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland Olympiastadion, Wes-Berlyn
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Aurelio Angonese (Italië)
Ahumada Doelpunt na 69 minute 69' Verslag Doelpunt na 55 minute 55' Hoffmann

22 Junie 1974
16:00
Vlag van Australië Australië 0–0 Vlag van Chili Chili Olympiastadion, Wes-Berlyn
Toeskouers: 14 681
Skeidsregter: Jafar Namdar (Iran)
Verslag

22 Junie 1974
19:30
Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland 1–0 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Volksparkstadion, Hamburg
Toeskouers: 60 350
Skeidsregter: Ramón Barreto (Uruguay)
Sparwasser Doelpunt na 77 minute 77' Verslag

Groep 2[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 3 1 2 0 10 1 +9 4
Vlag van Brasilië Brasilië 3 1 2 0 3 0 +3 4
Vlag van Skotland Skotland 3 1 2 0 3 1 +2 4
Vlag van Zaïre Zaïre 3 0 0 3 0 14 -14 0

13 Junie 1974
17:00
Vlag van Brasilië Brasilië 0–0 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 62 000
Skeidsregter: Rudolf Scheurer (Switserland)
Verslag

14 Junie 1974
19:30
Vlag van Zaïre Zaïre 0–2 Vlag van Skotland Skotland Westfalenstadion, Dortmund
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Gerhard Schulenburg (Wes-Duitsland)
Verslag Doelpunt na 26 minute 26' Lorimer
Doelpunt na 34 minute 34' Jordan

18 Junie 1974
19:30
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 9–0 Vlag van Zaïre Zaïre Parkstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Omar Delgado Gómez (Colombia)
Bajević Doelpunt na 8 minute 8', Doelpunt na 30 minute 30', Doelpunt na 81 minute 81'
Džajić Doelpunt na 14 minute 14'
Šurjak Doelpunt na 18 minute 18'
Katalinski Doelpunt na 22 minute 22'
Bogićević Doelpunt na 35 minute 35'
Oblak Doelpunt na 61 minute 61'
Petković Doelpunt na 65 minute 65'
Verslag

18 Junie 1974
19:30
Vlag van Skotland Skotland 0–0 Vlag van Brasilië Brasilië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Arie van Gemert (Nederland)
Verslag

22 Junie 1974
16:00
Vlag van Skotland Skotland 1–1 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 60 000
Skeidsregter: Alfonso González Archundia (Meksiko)
Jordan Doelpunt na 88 minute 88' Verslag Doelpunt na 81 minute 81' Karasi

22 Junie 1974
16:00
Vlag van Zaïre Zaïre 0–3 Vlag van Brasilië Brasilië Parkstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Verslag Doelpunt na 12 minute 12' Jairzinho
Doelpunt na 66 minute 66' Rivelino
Doelpunt na 79 minute 79' Valdomiro

Groep 3[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Nederland Nederland 3 2 1 0 6 1 +5 5
Vlag van Swede Swede 3 1 2 0 3 0 +3 4
Vlag van Bulgarye Bulgarye 3 0 2 1 2 5 -3 2
Vlag van Uruguay Uruguay 3 0 1 2 1 6 -5 1

15 Junie 1974
16:00
Vlag van Uruguay Uruguay 0–2 Vlag van Nederland Nederland Niedersachsenstadion, Hannover
Toeskouers: 53 700
Skeidsregter: Károly Palotai (Hongarye)
Verslag Doelpunt na 7 minute 7', Doelpunt na 86 minute 86' Rep

15 Junie 1974
16:00
Vlag van Swede Swede 0–0 Vlag van Bulgarye Bulgarye Rheinstadion, Düsseldorf
Toeskouers: 22 500
Skeidsregter: Edison Perez Nunez (Peru)
Verslag

19 Junie 1974
19:30
Vlag van Uruguay Uruguay 1–1 Vlag van Bulgarye Bulgarye Niedersachsenstadion, Hannover
Toeskouers: 12 000
Skeidsregter: Jack Taylor (Engeland)
Pavoni Doelpunt na 87 minute 87' Verslag Doelpunt na 75 minute 75' Bonef

19 Junie 1974
19:30
Vlag van Nederland Nederland 0–0 Vlag van Swede Swede Westfalenstadion, Dortmund
Toeskouers: 53 700
Skeidsregter: Werner Winsemann (Kanada)
Verslag

23 Junie 1974
16:00
Vlag van Nederland Nederland 4–1 Vlag van Bulgarye Bulgarye Westfalenstadion, Dortmund
Toeskouers: 52 100
Skeidsregter: Tony Boskovic (Australië)
Neeskens Doelpunt na 5 minute 5' (straf), Doelpunt na 44 minute 44' (straf)
Rep Doelpunt na 71 minute 71'
de Jong Doelpunt na 88 minute 88'
Verslag Doelpunt na 78 minute 78' (e. d.) Krol

23 Junie 1974
16:00
Vlag van Swede Swede 3–0 Vlag van Uruguay Uruguay Rheinstadion, Düsseldorf
Toeskouers: 27 100
Skeidsregter: Erich Linemayr (Oostenryk)
Edström Doelpunt na 46 minute 46', Doelpunt na 77 minute 77'
Sandberg Doelpunt na 74 minute 74'
Verslag

Groep 4[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Pole Pole 3 3 0 0 12 3 +9 6
Vlag van Argentinië Argentinië 3 1 1 1 7 5 +2 3
Vlag van Italië Italië 3 1 1 1 5 4 +1 3
Vlag van Haïti Haïti 3 0 0 3 2 14 -12 0

15 Junie 1974
18:00
Vlag van Italië Italië 3–1 Vlag van Haïti Haïti Olympiastadion, München
Toeskouers: 51 100
Skeidsregter: Vicente Llobregat (Venezuela)
Rivera Doelpunt na 52 minute 52'
Benetti Doelpunt na 64 minute 64'
Anastasi Doelpunt na 78 minute 78'
Verslag Doelpunt na 46 minute 46' Sanon

15 Junie 1974
18:00
Vlag van Pole Pole 3–2 Vlag van Argentinië Argentinië Neckarstadion, Stuttgart
Toeskouers: 31 500
Skeidsregter: Clive Thomas (Wallis)
Lato Doelpunt na 7 minute 7', Doelpunt na 62 minute 62'
Szarmach Doelpunt na 8 minute 8'
Verslag Doelpunt na 60 minute 60' Heredia
Doelpunt na 66 minute 66' Babington

19 Junie 1974
19:30
Vlag van Argentinië Argentinië 1–1 Vlag van Italië Italië Neckarstadion, Stuttgart
Toeskouers: 68 900
Skeidsregter: Pavel Kazakof (Sowjetunie)
Houseman Doelpunt na 20 minute 20' Verslag Doelpunt na 35 minute 35' (e. d.) Perfumo

19 Junie 1974
19:30
Vlag van Haïti Haïti 0–7 Vlag van Pole Pole Olympiastadion, München
Toeskouers: 23 400
Skeidsregter: Govindasamy Suppiah (Singapoer)
Verslag Doelpunt na 17 minute 17', Doelpunt na 87 minute 87' Lato
Doelpunt na 18 minute 18' Deyna
Doelpunt na 30 minute 30', Doelpunt na 34 minute 34', Doelpunt na 50 minute 50' Szarmach
Doelpunt na 31 minute 31' Gorgoń

23 Junie 1974
16:00
Vlag van Argentinië Argentinië 4–1 Vlag van Haïti Haïti Olympiastadion, München
Toeskouers: 24 000
Skeidsregter: Pablo Sánchez Ibáñez (Spanje)
Yazalde Doelpunt na 15 minute 15', Doelpunt na 68 minute 68'
Houseman Doelpunt na 18 minute 18'
Ayala Doelpunt na 55 minute 55'
Verslag Doelpunt na 63 minute 63' Sanon

23 Junie 1974
16:00
Vlag van Pole Pole 2–1 Vlag van Italië Italië Neckarstadion, Stuttgart
Toeskouers: 68 900
Skeidsregter: Hans-Joachim Weyland (Wes-Duitsland)
Szarmach Doelpunt na 38 minute 38'
Deyna Doelpunt na 44 minute 44'
Verslag Doelpunt na 85 minute 85' Capello

Tweede rondte[wysig | wysig bron]

Groep A[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Nederland Nederland 3 3 0 0 8 0 +8 6
Vlag van Brasilië Brasilië 3 2 0 1 3 3 ±0 4
Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland 3 0 1 2 1 4 -3 1
Vlag van Argentinië Argentinië 3 0 1 2 2 7 -5 1

26 Junie 1974
19:30
Vlag van Nederland Nederland 4–0 Vlag van Argentinië Argentinië Parkstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 55 348
Skeidsregter: Bob Davidson (Skotland)
Cruijff Doelpunt na 11 minute 11', Doelpunt na 90 minute 90'
Krol Doelpunt na 25 minute 25'
Rep Doelpunt na 73 minute 73'
Verslag

26 Junie 1974
19:30
Vlag van Brasilië Brasilië 1–0 Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland Niedersachsenstadion, Hannover
Toeskouers: 58 463
Skeidsregter: Clive Thomas (Wallis)
Rivelino Doelpunt na 60 minute 60' Verslag

30 Junie 1974
16:00
Vlag van Argentinië Argentinië 1–2 Vlag van Brasilië Brasilië Niedersachsenstadion, Hannover
Toeskouers: 38 000
Skeidsregter: Vital Loraux (België)
Brindisi Doelpunt na 35 minute 35' Verslag Doelpunt na 32 minute 32' Rivelino
Doelpunt na 49 minute 49' Jairzinho

30 Junie 1974
16:00
Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland 0–2 Vlag van Nederland Nederland Parkstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 67 148
Skeidsregter: Rudolf Scheurer (Switserland)
Verslag Doelpunt na 7 minute 7' Neeskens
Doelpunt na 59 minute 59' Rensenbrink

3 Julie 1974
19:30
Vlag van Argentinië Argentinië 1–1 Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland Parkstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 53 054
Skeidsregter: Jack Taylor (Engeland)
Houseman Doelpunt na 20 minute 20' Verslag Doelpunt na 14 minute 14' Streich

3 Julie 1974
19:30
Vlag van Nederland Nederland 2–0 Vlag van Brasilië Brasilië Westfalenstadion, Dortmund
Toeskouers: 52 500
Skeidsregter: Kurt Tschenscher (Wes-Duitsland)
Neeskens Doelpunt na 50 minute 50'
Cruijff Doelpunt na 65 minute 65'
Verslag

Groep B[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3 3 0 0 7 2 +5 6
Vlag van Pole Pole 3 2 0 1 3 2 +1 4
Vlag van Swede Swede 3 1 0 2 4 6 -2 2
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 3 0 0 3 2 6 -4 0

26 Junie 1974
16:00
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 0–2 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Rheinstadion, Düsseldorf
Toeskouers: 66 085
Skeidsregter: Armando Marques (Brasilië)
Verslag Doelpunt na 39 minute 39' Breitner
Doelpunt na 82 minute 82' Müller

26 Junie 1974
19:30
Vlag van Swede Swede 0–1 Vlag van Pole Pole Neckarstadion, Stuttgart
Toeskouers: 43 755
Skeidsregter: Ramón Barreto (Uruguay)
Verslag Doelpunt na 43 minute 43' Lato

30 Junie 1974
16:00
Vlag van Pole Pole 2–1 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Rudi Glöckner (DDR)
Deyna Doelpunt na 24 minute 24' (straf)
Lato Doelpunt na 62 minute 62'
Verslag Doelpunt na 43 minute 43' Karasi

30 Junie 1974
19:30
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 4–2 Vlag van Swede Swede Rheinstadion, Düsseldorf
Toeskouers: 66 500
Skeidsregter: Pavel Kazakof (Sowjetunie)
Overath Doelpunt na 51 minute 51'
Bonhof Doelpunt na 52 minute 52'
Grabowski Doelpunt na 76 minute 76'
Hoeneß Doelpunt na 89 minute 89' (straf)
Verslag Doelpunt na 24 minute 24' Edström
Doelpunt na 53 minute 53' Sandberg

3 Julie 1974
16:30
Vlag van Pole Pole 0–1 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 62 000
Skeidsregter: Erich Linemayr (Oostenryk)
Verslag Doelpunt na 76 minute 76' Müller

3 Julie 1974
19:30
Vlag van Swede Swede 2–1 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Rheinstadion, Düsseldorf
Toeskouers: 40 000
Skeidsregter: Luis Pestarino (Argentinië)
Edström Doelpunt na 29 minute 29'
Torstensson Doelpunt na 85 minute 85'
Verslag Doelpunt na 27 minute 27' Šurjak

Klein finale (vir die derde plek)[wysig | wysig bron]


6 Julie 1974
16:00
Vlag van Brasilië Brasilië 0–1 Vlag van Pole Pole Olympiastadion, München
Toeskouers: 74 100
Skeidsregter: Aurelio Angonese (Italië)
Verslag Doelpunt na 76 minute 76' Lato

Eindstryd[wysig | wysig bron]


7 Julie 1974
16:00
Vlag van Nederland Nederland 1–2 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Olympiastadion, München
Toeskouers: 75 200
Skeidsregter: Jack Taylor (Engeland)
Neeskens Doelpunt na 2 minute 2' (straf) Verslag Doelpunt na 25 minute 25' (straf) Breitner
Doelpunt na 43 minute 43' Müller
1974 Wêreldkampioen
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Verkry op 7 Januarie 2017. 

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo (2010).svg

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 20222026