FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
FIFA Sokker-Wêreldbeker
Coupe du Monde – France 98
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Frankryk Frankryk
Datums 10 Junie – 12 Julie
Spanne 32 (van 5 konfederasies)
Stadions 10 (in 10 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Frankryk Frankryk (1 titel)
Tweede plek Vlag van Brasilië Brasilië
Derde plek Vlag van Kroasië Kroasië
Vierde plek Vlag van Nederland Nederland
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 64
Doele 171 (2.67 per wedstryd)
Bywoning 2 785 100 (43 517 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Kroasië Davor Šuker (6 doele)[1]
Beste speler Vlag van Brasilië Ronaldo
1994
2002

Die 16de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Frans: Coupe du Monde – France 98; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 10 Junie tot 12 Julie 1998 in Frankryk aangebied. Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Frankryk aangebied is, ná die 1938-toernooi, en die negende in Europa. Frankryk het daarmee die derde land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het, net ná Meksiko in 1986 en Italië in 1990.

Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het. Frankryk het die trofee gewen nadat hulle die verdedigende kampioen Brasilië met 3–0 in die eindstryd geklop en sodoende hul eerste wêreldbekertitel ingepalm het. Frankryk het die sewende nasie geword om ’n Wêreldbekertoernooi te wen en hulle was ook die sesde gasheer ná Uruguay in 1930, Italië in 1934, Engeland in 1966, Wes-Duitsland in 1974 en Argentinië in 1978 wat die toernooi gewen het. Met sy verowering van die wêreldbekertitel het Frankryk regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 in Suid-Korea en Japan gekwalifiseer. Kroasië het in die derde en Nederland in die vierde plek geëindig. Dit was die eerste toernooi waartydens die goue doel-reël vir die beslissing van ’n wedstryd ingespan is, maar dié reël is reeds ná die volgende 2002-toernooi weer geskrap.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het vir die eerste keer aan die toernooi deelgeneem, maar hulle is reeds in die groepfase uitgeskakel. Die nasionale sokkerspanne van Jamaika, Japan en Kroasië het ook vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die eerste toernooi met die nuwe aantal van 32 nasionale sokkerspanne, wat verhoog is van die vorige 24 deelnemers tussen die Sokker-Wêreldbekertoernooie van 1982 tot 1994.

Toewysing[wysig | wysig bron]

Frankryk is op 1 Julie 1992 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998. Ander kandidaatlande was Marokko en Switserland, maar Switserland het voor die stemming hulself onttrek.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998[2]
Land Rondte 1
Vlag van Frankryk Frankryk 12
Vlag van Marokko Marokko 7

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Die gasheer Frankryk en die verdedigende kampioen Brasilië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 gekwalifiseer. Van die 30 oorblywende plekke is 14 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vyf vir CAF (Afrika), vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), drie vir AFC (Asië) en drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen AFC en OFC (Oseanië) beslis.

Kwalifiserende spanne[wysig | wysig bron]

Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[3]

Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Vlag van Argentinië Argentinië 12de 7 1994 Kampioen (1978, 1986)
Vlag van België België 10de 5 1994 Vierde plek (1986)
Vlag van Brasilië Brasilië 16de 16 1994 Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994)
Vlag van Bulgarye Bulgarye 7de 2 1994 Vierde plek (1994)
Vlag van Chili Chili 7de 1 1982 Derde plek (1962)
Vlag van Colombia Colombia 4de 3 1994 Agtste eindrondte (1990)
Vlag van Denemarke Denemarke 2de 1 1986 Agtste eindrondte (1986)
Vlag van Duitsland Duitsland 14de 12 1994 Kampioen (1954, 1974, 1990)
Vlag van Engeland Engeland 10de 1 1990 Kampioen (1966)
Vlag van Frankryk Frankryk 10de 1 1986 Derde plek (1958, 1986)
Vlag van Iran Iran 2de 1 1978 Groepfase (1978)
Vlag van Italië Italië 14de 10 1994 Kampioen (1934, 1938, 1982)
Vlag van Jamaika Jamaika 1ste 1 Debuut
Vlag van Japan Japan 1ste 1 Debuut
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 9de 1 1990 Vierde plek (1930, 1962)
Vlag van Kameroen Kameroen 4de 3 1994 Kwarteindrondte (1990)
Vlag van Kroasië Kroasië 1ste 1 Debuut
Vlag van Marokko Marokko 4de 2 1994 Agtste eindrondte (1986)
Vlag van Meksiko Meksiko 11de 2 1994 Kwarteindrondte (1970, 1986)
Vlag van Nederland Nederland 7de 3 1994 Naaswenner (1974, 1978)
Vlag van Nigerië Nigerië 2de 2 1994 Agtste eindrondte (1994)
Vlag van Noorweë Noorweë 3de 2 1994 Agtste eindrondte (1938)
Vlag van Oostenryk Oostenryk 7de 1 1990 Derde plek (1954)
Vlag van Paraguay Paraguay 5de 1 1986 Agtste eindrondte (1986)
Vlag van Roemenië Roemenië 7de 3 1994 Kwarteindrondte (1994)
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 2de 2 1994 Agtste eindrondte (1994)
Vlag van Skotland Skotland 8ste 1 1990 Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978, 1982, 1986, 1990)
Vlag van Spanje Spanje 10de 6 1994 Vierde plek (1950)
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1ste 1 Debuut
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 5de 4 1994 Groepfase (1954, 1986, 1990, 1994)
Vlag van Tunisië Tunisië 2de 1 1978 Groepfase (1978)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 6de 3 1994 Derde plek (1930)

Stadions[wysig | wysig bron]

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Saint-Denis Marseille Parys Lyon
Stade de France Stade Vélodrome Parc des Princes Stade de Gerland
48°55′28″N 2°21′36.7″O / 48.92444°N 2.360194°O / 48.92444; 2.360194 (Stade de France) 43°16′11.4″N 5°23′45.3″O / 43.269833°N 5.395917°O / 43.269833; 5.395917 (Stade Vélodrome) 48°50′29.3″N 2°15′10.8″O / 48.841472°N 2.253000°O / 48.841472; 2.253000 (Parc des Princes) 45°43′25.5″N 4°49′57″O / 45.723750°N 4.83250°O / 45.723750; 4.83250 (Stade Gerland)
Kapasiteit: 80 000 Kapasiteit: 60 000 Kapasiteit: 48 875 Kapasiteit: 44 000
Finale Coupe de France 2010-2011 (Lille LOSC vs Paris SG PSG).jpg Vue du virage Depé.jpg Paris-Parc-des-Princes.jpg Stade-Gerland-RWC2007.JPG
Lens
Stade Félix-Bollaert
50°25′58.3″N 2°48′53.5″O / 50.432861°N 2.814861°O / 50.432861; 2.814861 (Stade Félix Bollaert)
Kapasiteit: 41 300
Stade Felix-Bollaert.jpg
Nantes
Stade de la Beaujoire
47°15′21.6″N 1°31′28.9″W / 47.256000°N 1.524694°W / 47.256000; -1.524694 (Stade de la Beaujoire)
Kapasiteit: 39 500
Stade de la Beaujoire.jpg
Toulouse Saint-Étienne Bordeaux Montpellier
Stade de Toulouse Stade Geoffroy-Guichard Parc Lescure Stade de la Mosson
43°35′0″N 1°26′3″O / 43.58333°N 1.43417°O / 43.58333; 1.43417 (Stadium de Toulouse) 45°27′38.7″N 4°23′24.6″O / 45.460750°N 4.390167°O / 45.460750; 4.390167 (Stade Geoffroy-Guichard) 44°49′45″N 0°35′54″W / 44.82917°N 0.59833°W / 44.82917; -0.59833 (Parc Lescure) 43°37′19.9″N 3°48′43.3″O / 43.622194°N 3.812028°O / 43.622194; 3.812028 (Stade de la Mosson)
Kapasiteit: 37 000 Kapasiteit: 36 000 Kapasiteit: 35 200 Kapasiteit: 34 000
Stadium de Toulouse.jpg Stade-GeoffroyGuichard-RWC2007.JPG Stade Chaban-Delmas.jpg Australie-Fidji.4.JPG

Formaat[wysig | wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 is oor 32 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel. Dit het op 10 Junie 1998 op die Stade de France in Saint-Denis met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Brasilië en Skotland afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 12 Julie met die eindstryd tussen Brasilië en Frankryk, waartydens die gasheer die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.[4]

Kalender[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Wo
10
Do
11
Vr
12
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Vr
26
Seremonies OS
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Groep C 2 2 2
Groep D 1 1 2 2
Groep E 2 2 2
Groep F 1 1 2 2
Groep G 2 2 2
Groep H 2 1 1 2
Uitklopfase
Junie/Julie
Sa
27
So
28
Ma
29
Di
30
Wo
1
Do
2
Vr
3
Sa
4
So
5
Ma
6
Di
7
Wo
8
Do
9
Vr
10
Sa
11
So
12
Seremonies SS
Uitklopfase 2 2 2 2 2 2 1 1 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase[wysig | wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurdring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting, waartydens die wedstryd deur die aantekening ’n goue doel dadelik beslis kon word. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 4 Desember 1997 in die Stade Vélodrome in Marseille gehou.

Groepfase[wysig | wysig bron]

32 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Brasilië Brasilië 3 2 0 1 6 3 +3 6
Vlag van Noorweë Noorweë 3 1 2 0 5 4 +1 5
Vlag van Marokko Marokko 3 1 1 1 5 5 ±0 4
Vlag van Skotland Skotland 3 0 1 2 2 6 –4 1

10 Junie 1998
17:30
Vlag van Brasilië Brasilië 2–1 Vlag van Skotland Skotland Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: José Garcia Aranda (Spanje)
César Sampaio Doelpunt na 4 minute 4'
Boyd Doelpunt na 73 minute 73' (e.d.)
Verslag Doelpunt na 38 minute 38' (straf) Collins

10 Junie 1998
21:00
Vlag van Marokko Marokko 2–2 Vlag van Noorweë Noorweë Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 29 800
Skeidsregter: Pirom Un-Prasert (Thailand)
Hadji Doelpunt na 38 minute 38'
Hadda Doelpunt na 59 minute 59'
Verslag Doelpunt na 46 minute 46' (e.d.) Chippo
Doelpunt na 60 minute 60' Eggen

16 Junie 1998
17:30
Vlag van Skotland Skotland 1–1 Vlag van Noorweë Noorweë Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: László Vagner (Hongarye)
Burley Doelpunt na 66 minute 66' Verslag Doelpunt na 46 minute 46' H. Flo

16 Junie 1998
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 3–0 Vlag van Marokko Marokko Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: Nikolai Lefnikof (Rusland)
Ronaldo Doelpunt na 9 minute 9'
Rivaldo Doelpunt na 45+2 minute 45+2'
Bebeto Doelpunt na 50 minute 50'
Verslag

23 Junie 1998
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1–2 Vlag van Noorweë Noorweë Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Esfandiar Baharmast (VSA)
Bebeto Doelpunt na 78 minute 78' Verslag Doelpunt na 83 minute 83' T. A. Flo
Doelpunt na 88 minute 88' (straf) Rekdal

23 Junie 1998
21:00
Vlag van Skotland Skotland 0–3 Vlag van Marokko Marokko Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 600
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Verslag Doelpunt na 22 minute 22', Doelpunt na 85 minute 85' Bassir
Doelpunt na 46 minute 46' Hadda

Groep B[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Italië Italië 3 2 1 0 7 3 +4 7
Vlag van Chili Chili 3 0 3 0 4 4 ±0 3
Vlag van Oostenryk Oostenryk 3 0 2 1 3 4 –1 2
Vlag van Kameroen Kameroen 3 0 2 1 2 5 –3 2

11 Junie 1998
17:30
Vlag van Italië Italië 2–2 Vlag van Chili Chili Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: Lucien Bouchardeau (Niger)
Vieri Doelpunt na 10 minute 10'
R. Baggio Doelpunt na 85 minute 85' (straf)
Verslag Doelpunt na 45 minute 45', Doelpunt na 49 minute 49' Salas

11 Junie 1998
21:00
Vlag van Kameroen Kameroen 1–1 Vlag van Oostenryk Oostenryk Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 460
Skeidsregter: Epifanio González (Paraguay)
Njanka Doelpunt na 78 minute 78' Verslag Doelpunt na 90 minute 90' Polster

17 Junie 1998
17:30
Vlag van Chili Chili 1–1 Vlag van Oostenryk Oostenryk Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 600
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Salas Doelpunt na 70 minute 70' Verslag Doelpunt na 90 minute 90' Vastić

17 Junie 1998
21:00
Vlag van Italië Italië 3–0 Vlag van Kameroen Kameroen Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 29 800
Skeidsregter: Edward Lennie (Australië)
Di Biagio Doelpunt na 7 minute 7'
Vieri Doelpunt na 75 minute 75', Doelpunt na 89 minute 89'
Verslag

23 Junie 1998
16:00
Vlag van Italië Italië 2–1 Vlag van Oostenryk Oostenryk Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Paul Durkin (Engeland)
Vieri Doelpunt na 49 minute 49'
R. Baggio Doelpunt na 89 minute 89'
Verslag Doelpunt na 90 minute 90' (straf) Herzog

23 Junie 1998
16:00
Vlag van Chili Chili 1–1 Vlag van Kameroen Kameroen Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: László Vágner (Hongarye)
Sierra Doelpunt na 20 minute 20' Verslag Doelpunt na 55 minute 55' M'Boma

Groep C[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Frankryk Frankryk 3 3 0 0 9 1 +8 9
Vlag van Denemarke Denemarke 3 1 1 1 3 3 ±0 4
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 0 2 1 3 6 –3 2
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 3 0 1 2 2 7 –5 1

12 Junie 1998
17:30
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 0–1 Vlag van Denemarke Denemarke Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 140
Skeidsregter: Javier Castrilli (Argentinië)
Verslag Doelpunt na 69 minute 69' Rieper

12 Junie 1998
21:00
Vlag van Frankryk Frankryk 3–0 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Márcio Rezende de Freitas (Brasilië)
Dugarry Doelpunt na 36 minute 36'
Issa Doelpunt na 77 minute 77' (e.d.)
Henry Doelpunt na 90+2 minute 90+2'
Verslag

18 Junie 1998
17:30
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1–1 Vlag van Denemarke Denemarke Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 300
Skeidsregter: John Toro Rendón (Colombia)
McCarthy Doelpunt na 51 minute 51' Verslag Doelpunt na 12 minute 12' Nielsen

18 Junie 1998
21:00
Vlag van Frankryk Frankryk 4–0 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Henry Doelpunt na 37 minute 37', Doelpunt na 78 minute 78'
Trezeguet Doelpunt na 68 minute 68'
Lizarazu Doelpunt na 85 minute 85'
Verslag

24 Junie 1998
16:00
Vlag van Frankryk Frankryk 2–1 Vlag van Denemarke Denemarke Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 39 100
Skeidsregter: Pierluigi Collina (Italië)
Djorkaeff Doelpunt na 12 minute 12' (straf)
Petit Doelpunt na 56 minute 56'
Verslag Doelpunt na 42 minute 42' (straf) M. Laudrup

24 Junie 1998
16:00
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2–2 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: Mario Sánchez (Chili)
Bartlett Doelpunt na 18 minute 18', Doelpunt na 90+3 minute 90+3' (straf) Verslag Doelpunt na 45+2 minute 45+2' (straf) Al-Jaber
Doelpunt na 74 minute 74' (straf) Al-Thunayan

Groep D[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Nigerië Nigerië 3 2 0 1 5 5 ±0 6
Vlag van Paraguay Paraguay 3 1 2 0 3 1 +2 5
Vlag van Spanje Spanje 3 1 1 1 8 4 +4 4
Vlag van Bulgarye Bulgarye 3 0 1 2 1 7 –6 1

12 Junie 1998
14:30
Vlag van Paraguay Paraguay 0–0 Vlag van Bulgarye Bulgarye Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 27 650
Skeidsregter: Abdul Rahman Al-Zeid (Saoedi-Arabië)
Verslag

13 Junie 1998
14:30
Vlag van Spanje Spanje 2–3 Vlag van Nigerië Nigerië Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 33 257
Skeidsregter: Esfandiar Baharmast (VSA)
Hierro Doelpunt na 20 minute 20'
Raúl Doelpunt na 46 minute 46'
Verslag Doelpunt na 24 minute 24' Adepoju
Doelpunt na 72 minute 72' Lawal
Doelpunt na 77 minute 77' Oliseh

19 Junie 1998
17:30
Vlag van Nigerië Nigerië 1–0 Vlag van Bulgarye Bulgarye Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 45 500
Skeidsregter: Mario Sánchez Yanten (Chili)
Ikpeba Doelpunt na 26 minute 26' Verslag

19 Junie 1998
21:00
Vlag van Spanje Spanje 0–0 Vlag van Paraguay Paraguay Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 600
Skeidsregter: Ian McLeod (Suid-Afrika)
Verslag

24 Junie 1998
21:00
Vlag van Nigerië Nigerië 1–3 Vlag van Paraguay Paraguay Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 500
Skeidsregter: Pirom Un-Prasert (Thailand)
Oruma Doelpunt na 10 minute 10' Verslag Doelpunt na 1 minute 1' Ayala
Doelpunt na 58 minute 58' Benítez
Doelpunt na 86 minute 86' Cardozo

24 Junie 1998
21:00
Vlag van Spanje Spanje 6–1 Vlag van Bulgarye Bulgarye Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 100
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Hierro Doelpunt na 5 minute 5' (straf)
Luis Enrique Doelpunt na 18 minute 18'
Morientes Doelpunt na 53 minute 53', Doelpunt na 80 minute 80'
Kiko Doelpunt na 88 minute 88', Doelpunt na 90 minute 90'
Verslag Doelpunt na 56 minute 56' Kostadinof

Groep E[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Nederland Nederland 3 1 2 0 7 2 +5 5
Vlag van Meksiko Meksiko 3 1 2 0 7 5 +2 5
Vlag van België België 3 0 3 0 3 3 ±0 3
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 3 0 1 2 2 9 –7 1

13 Junie 1998
17:30
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 1–3 Vlag van Meksiko Meksiko Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 39 100
Skeidsregter: Günter Benkö (Oostenryk)
Ha Seok-ju Doelpunt na 28 minute 28' Verslag Doelpunt na 51 minute 51' Peláez
Doelpunt na 74 minute 74', Doelpunt na 84 minute 84' Hernández

13 Junie 1998
21:00
Vlag van Nederland Nederland 0–0 Vlag van België België Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Pierluigi Collina (Italië)
Verslag

20 Junie 1998
17:30
Vlag van België België 2–2 Vlag van Meksiko Meksiko Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: Hugh Dallas (Skotland)
Wilmots Doelpunt na 43 minute 43', Doelpunt na 47 minute 47' Verslag Doelpunt na 55 minute 55' (straf) García Aspe
Doelpunt na 62 minute 62' Blanco

20 Junie 1998
21:00
Vlag van Nederland Nederland 5–0 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Ryszard Wójcik (Pole)
Cocu Doelpunt na 38 minute 38'
Overmars Doelpunt na 42 minute 42'
Bergkamp Doelpunt na 71 minute 71'
Van Hooijdonk Doelpunt na 80 minute 80'
R. de Boer Doelpunt na 83 minute 83'
Verslag

25 Junie 1998
16:00
Vlag van Nederland Nederland 2–2 Vlag van Meksiko Meksiko Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 600
Skeidsregter: Abdul Rahman Al-Zeid (Saoedi-Arabië)
Cocu Doelpunt na 4 minute 4'
R. de Boer Doelpunt na 18 minute 18'
Verslag Doelpunt na 75 minute 75' Peláez
Doelpunt na 90+4 minute 90+4' Hernández

25 Junie 1998
16:00
Vlag van België België 1–1 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 45 500
Skeidsregter: Márcio Rezende de Freitas (Brasilië)
Nilis Doelpunt na 7 minute 7' Verslag Doelpunt na 71 minute 71' Yu Sang-cheol

Groep F[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Duitsland Duitsland 3 2 1 0 6 2 +4 7
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 3 2 1 0 4 2 +2 7
Vlag van Iran Iran 3 1 0 2 2 4 –2 3
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 3 0 0 3 1 5 –4 0

14 Junie 1998
17:30
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 1–0 Vlag van Iran Iran Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 392
Skeidsregter: Alberto Tejada (Peru)
Mihajlović Doelpunt na 72 minute 72' Verslag

15 Junie 1998
21:00
Vlag van Duitsland Duitsland 2–0 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 43 815
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Möller Doelpunt na 8 minute 8'
Klinsmann Doelpunt na 64 minute 64'
Verslag

21 Junie 1998
14:30
Vlag van Duitsland Duitsland 2–2 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 100
Skeidsregter: Kim Milton Nielsen (Denemarke)
Mihajlović Doelpunt na 73 minute 73' (e.d.)
Bierhoff Doelpunt na 80 minute 80'
Verslag Doelpunt na 13 minute 13' Mijatović
Doelpunt na 54 minute 54' Stojković

21 Junie 1998
21:00
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1–2 Vlag van Iran Iran Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 39 100
Skeidsregter: Urs Meier (Switserland)
McBride Doelpunt na 87 minute 87' Verslag Doelpunt na 40 minute 40' Estili
Doelpunt na 84 minute 84' Mahdavikia

25 Junie 1998
21:00
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 0–1 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Verslag Doelpunt na 4 minute 4' Komljenović

25 Junie 1998
21:00
Vlag van Duitsland Duitsland 2–0 Vlag van Iran Iran Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 29 800
Skeidsregter: Epifanio González (Paraguay)
Bierhoff Doelpunt na 50 minute 50'
Klinsmann Doelpunt na 57 minute 57'
Verslag

Groep G[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Roemenië Roemenië 3 2 1 0 4 2 +2 7
Vlag van Engeland Engeland 3 2 0 1 5 2 +3 6
Vlag van Colombia Colombia 3 1 0 2 1 3 –2 3
Vlag van Tunisië Tunisië 3 0 1 2 1 4 –3 1

15 Junie 1998
14:30
Vlag van Engeland Engeland 2–0 Vlag van Tunisië Tunisië Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 54 587
Skeidsregter: Masayoshi Okada (Japan)
Shearer Doelpunt na 43 minute 43'
Scholes Doelpunt na 89 minute 89'
Verslag

15 Junie 1998
17:30
Vlag van Roemenië Roemenië 1–0 Vlag van Colombia Colombia Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 37 572
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Ilie Doelpunt na 45 minute 45' Verslag

22 Junie 1998
17:30
Vlag van Colombia Colombia 1–0 Vlag van Tunisië Tunisië Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 29 800
Skeidsregter: Bernd Heynemann (Duitsland)
Preciado Doelpunt na 83 minute 83' Verslag

22 Junie 1998
21:00
Vlag van Roemenië Roemenië 2–1 Vlag van Engeland Engeland Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 500
Skeidsregter: Marc Batta (Frankryk)
Moldovan Doelpunt na 47 minute 47'
Petrescu Doelpunt na 90 minute 90'
Verslag Doelpunt na 79 minute 79' Owen

26 Junie 1998
21:00
Vlag van Colombia Colombia 0–2 Vlag van Engeland Engeland Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 100
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Verslag Doelpunt na 20 minute 20' Anderton
Doelpunt na 29 minute 29' Beckham

26 Junie 1998
21:00
Vlag van Roemenië Roemenië 1–1 Vlag van Tunisië Tunisië Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 77 000
Skeidsregter: Edward Lennie (Australië)
Moldovan Doelpunt na 72 minute 72' Verslag Doelpunt na 10 minute 10' (straf) Souayah

Groep H[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Argentinië Argentinië 3 3 0 0 7 0 +7 9
Vlag van Kroasië Kroasië 3 2 0 1 4 2 +2 6
Vlag van Jamaika Jamaika 3 1 0 2 3 9 –6 3
Vlag van Japan Japan 3 0 0 3 1 4 –3 0

14 Junie 1998
14:30
Vlag van Argentinië Argentinië 1–0 Vlag van Japan Japan Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 400
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Batistuta Doelpunt na 28 minute 28' Verslag

14 Junie 1998
21:00
Vlag van Jamaika Jamaika 1–3 Vlag van Kroasië Kroasië Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 058
Skeidsregter: Vítor Melo Pereira (Portugal)
Earle Doelpunt na 45 minute 45' Verslag Doelpunt na 27 minute 27' Stanić
Doelpunt na 53 minute 53' Prosinečki
Doelpunt na 69 minute 69' Šuker

20 Junie 1998
14:30
Vlag van Japan Japan 0–1 Vlag van Kroasië Kroasië Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: Ramesh Ramdhan (Trinidad en Tobago)
Verslag Doelpunt na 77 minute 77' Šuker

21 Junie 1998
17:30
Vlag van Argentinië Argentinië 5–0 Vlag van Jamaika Jamaika Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Rune Pedersen (Noorweë)
Ortega Doelpunt na 31 minute 31', Doelpunt na 55 minute 55'
Batistuta Doelpunt na 72 minute 72', Doelpunt na 80 minute 80', Doelpunt na 82 minute 82' (straf)
Verslag

26 Junie 1998
16:00
Vlag van Argentinië Argentinië 1–0 Vlag van Kroasië Kroasië Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Pineda Doelpunt na 36 minute 36' Verslag

26 Junie 1998
16:00
Vlag van Japan Japan 1–2 Vlag van Jamaika Jamaika Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 39 100
Skeidsregter: Günter Benkö (Oostenryk)
Nakayama Doelpunt na 74 minute 74' Verslag Doelpunt na 39 minute 39', Doelpunt na 54 minute 54' Whitmore

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
27 Junie – Parys            
 Vlag van Brasilië Brasilië  4
3 Julie – Nantes
 Vlag van Chili Chili  1  
 Vlag van Brasilië Brasilië  3
28 Junie – Saint-Denis
   Vlag van Denemarke Denemarke  2  
 Vlag van Nigerië Nigerië  1
7 Julie – Marseille
 Vlag van Denemarke Denemarke  4  
 Vlag van Brasilië Brasilië  1
(4)
29 Junie – Toulouse
   Vlag van Nederland Nederland  1
(2)
 
 Vlag van Nederland Nederland  2
4 Julie – Marseille
 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië  1  
 Vlag van Nederland Nederland  2
30 Junie – Saint-Étienne
   Vlag van Argentinië Argentinië  1  
 Vlag van Argentinië Argentinië  2
(4)
12 Julie – Saint-Denis
 Vlag van Engeland Engeland  2
(3)
 
 Vlag van Brasilië Brasilië  0
27 Junie – Marseille
   Vlag van Frankryk Frankryk  3
 Vlag van Italië Italië  1
3 Julie – Saint-Denis
 Vlag van Noorweë Noorweë  0  
 Vlag van Italië Italië  0
(3)
28 Junie – Lens
   Vlag van Frankryk Frankryk  0
(4)
 
 Vlag van Frankryk Frankryk  1
8 Julie – Saint-Denis
 Vlag van Paraguay Paraguay  0  
 Vlag van Frankryk Frankryk  2
29 Junie – Montpellier
   Vlag van Kroasië Kroasië  1   derde plek
 Vlag van Duitsland Duitsland  2
4 Julie – Lyon 11 Julie – Parys
 Vlag van Meksiko Meksiko  1  
 Vlag van Duitsland Duitsland  0  Vlag van Nederland Nederland  1
30 Junie – Bordeaux
   Vlag van Kroasië Kroasië  3    Vlag van Kroasië Kroasië  2
 Vlag van Roemenië Roemenië  0
 Vlag van Kroasië Kroasië  1  

Agtste eindrondte[wysig | wysig bron]


27 Junie 1998
16:30
Vlag van Italië Italië 1–0 Vlag van Noorweë Noorweë Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Bernd Heynemann (Duitsland)
Vieri Doelpunt na 18 minute 18' Verslag

27 Junie 1998
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 4–1 Vlag van Chili Chili Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 45 500
Skeidsregter: Marc Batta (Frankryk)
César Sampaio Doelpunt na 11 minute 11', Doelpunt na 27 minute 27'
Ronaldo Doelpunt na 45+1 minute 45+1' (straf), Doelpunt na 70 minute 70'
Verslag Doelpunt na 68 minute 68' Salas

28 Junie 1998
16:30
Vlag van Frankryk Frankryk 1–0 (e.t.) Vlag van Paraguay Paraguay Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 100
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Blanc Goue doel na 113 minute 113' Verslag

28 Junie 1998
21:00
Vlag van Nigerië Nigerië 1–4 Vlag van Denemarke Denemarke Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 77 000
Skeidsregter: Urs Meier (Switserland)
Babangida Doelpunt na 78 minute 78' Verslag Doelpunt na 3 minute 3' Møller
Doelpunt na 12 minute 12' B. Laudrup
Doelpunt na 60 minute 60' Sand
Doelpunt na 76 minute 76' Helveg

29 Junie 1998
16:30
Vlag van Duitsland Duitsland 2–1 Vlag van Meksiko Meksiko Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 29 800
Skeidsregter: Vítor Melo Pereira (Portugal)
Klinsmann Doelpunt na 75 minute 75'
Bierhoff Doelpunt na 86 minute 86'
Verslag Doelpunt na 47 minute 47' Hernández

29 Junie 1998
21:00
Vlag van Nederland Nederland 2–1 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 500
Skeidsregter: José Garcia Aranda (Spanje)
Bergkamp Doelpunt na 38 minute 38'
Davids Doelpunt na 90+2 minute 90+2'
Verslag Doelpunt na 48 minute 48' Komljenović

30 Junie 1998
16:30
Vlag van Roemenië Roemenië 0–1 Vlag van Kroasië Kroasië Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: Javier Castrilli (Argentinië)
Verslag Doelpunt na 45+2 minute 45+2' (straf) Šuker

30 Junie 1998
21:00
Vlag van Argentinië Argentinië 2–2 (e.t.) Vlag van Engeland Engeland Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 600
Skeidsregter: Kim Milton Nielsen (Denemarke)
Batistuta Doelpunt na 6 minute 6' (straf)
Zanetti Doelpunt na 45+1 minute 45+1'
Strafskoppe
Berti Scored
Crespo Missed
Verón Scored
Gallardo Scored
Ayala Scored
Verslag
Strafskoppe
4–3
Doelpunt na 10 minute 10' (straf) Shearer
Doelpunt na 16 minute 16' Owen
Strafskoppe
Scored Shearer
Missed Ince
Scored Merson
Scored Owen
Missed Batty

Kwarteindrondte[wysig | wysig bron]


3 Julie 1998
16:30
Vlag van Italië Italië 0–0 (e.t.) Vlag van Frankryk Frankryk Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 77 000
Skeidsregter: Hugh Dallas (Skotland)
Strafskoppe
R. Baggio Scored
Albertini Missed
Costacurta Scored
Vieri Scored
Di Biagio Missed
Verslag
Strafskoppe
3–4
Strafskoppe
Scored Zidane
Missed Lizarazu
Scored Trezeguet
Scored Henry
Scored Blanc

3 Julie 1998
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 3–2 Vlag van Denemarke Denemarke Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Bebeto Doelpunt na 11 minute 11'
Rivaldo Doelpunt na 27 minute 27', Doelpunt na 60 minute 60'
Verslag Doelpunt na 2 minute 2' Jørgensen
Doelpunt na 50 minute 50' B. Laudrup

4 Julie 1998
16:30
Vlag van Nederland Nederland 2–1 Vlag van Argentinië Argentinië Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Kluivert Doelpunt na 12 minute 12'
Bergkamp Doelpunt na 89 minute 89'
Verslag Doelpunt na 18 minute 18' López

4 Julie 1998
21:00
Vlag van Duitsland Duitsland 0–3 Vlag van Kroasië Kroasië Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 39 100
Skeidsregter: Rune Pedersen (Noorweë)
Verslag Doelpunt na 45+3 minute 45+3' Jarni
Doelpunt na 80 minute 80' Vlaović
Doelpunt na 85 minute 85' Šuker

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]


7 Julie 1998
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1–1 (e.t.) Vlag van Nederland Nederland Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 54 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Ronaldo Doelpunt na 46 minute 46'
Strafskoppe
Ronaldo Scored
Rivaldo Scored
Emerson Scored
Dunga Scored
Verslag
Strafskoppe
4–2
Doelpunt na 87 minute 87' Kluivert
Strafskoppe
Scored F. de Boer
Scored Bergkamp
Missed Cocu
Missed R. de Boer

8 Julie 1998
21:00
Vlag van Frankryk Frankryk 2–1 Vlag van Kroasië Kroasië Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 76 000
Skeidsregter: José Garcia Aranda (Spanje)
Thuram Doelpunt na 47 minute 47', Doelpunt na 69 minute 69' Verslag Doelpunt na 46 minute 46' Šuker

Klein finale (om die derde plek)[wysig | wysig bron]


11 Julie 1998
21:00
Vlag van Nederland Nederland 1–2 Vlag van Kroasië Kroasië Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Epifanio González (Paraguay)
Zenden Doelpunt na 21 minute 21' Verslag Doelpunt na 13 minute 13' Prosinečki
Doelpunt na 35 minute 35' Šuker

Eindstryd[wysig | wysig bron]


12 Julie 1998
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 0–3 Vlag van Frankryk Frankryk Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Verslag Doelpunt na 27 minute 27', Doelpunt na 45+1 minute 45+1' Zidane
Doelpunt na 90+3 minute 90+3' Petit


Sokkerwêreldkampioen 1998
Vlag van Frankryk Frankryk

FIFA se ranglys[wysig | wysig bron]

Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[5][6] Die ranglys vir die 1998-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Frankryk
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Vlag van Frankryk Frankryk C 7 6 1 0 15 2 +13 19
2 Vlag van Brasilië Brasilië A 7 4 1 2 14 10 +4 13
3 Vlag van Kroasië Kroasië H 7 5 0 2 11 5 +6 15
4 Vlag van Nederland Nederland E 7 3 3 1 13 7 +6 12
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Vlag van Italië Italië B 5 3 2 0 8 3 +5 11
6 Vlag van Argentinië Argentinië H 5 3 1 1 10 4 +6 10
7 Vlag van Duitsland Duitsland F 5 3 1 1 8 6 +2 10
8 Vlag van Denemarke Denemarke C 5 2 1 2 9 7 +2 7
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9 Vlag van Engeland Engeland G 4 2 1 1 7 4 +3 7
10 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië F 4 2 1 1 5 4 +1 7
11 Vlag van Roemenië Roemenië G 4 2 1 1 4 3 +1 7
12 Vlag van Nigerië Nigerië D 4 2 0 2 6 9 −3 6
13 Vlag van Meksiko Meksiko E 4 1 2 1 8 7 +1 5
14 Vlag van Paraguay Paraguay D 4 1 2 1 3 2 +1 5
15 Vlag van Noorweë Noorweë A 4 1 2 1 5 5 ±0 5
16 Vlag van Chili Chili B 4 0 3 1 5 8 −3 3
In die groepfase uitgeskakel
17 Vlag van Spanje Spanje D 3 1 1 1 8 4 +4 4
18 Vlag van Marokko Marokko A 3 1 1 1 5 5 ±0 4
19 Vlag van België België E 3 0 3 0 3 3 ±0 3
20 Vlag van Iran Iran F 3 1 0 2 2 4 −2 3
21 Vlag van Colombia Colombia G 3 1 0 2 1 3 −2 3
22 Vlag van Jamaika Jamaika H 3 1 0 2 3 9 −6 3
23 Vlag van Oostenryk Oostenryk B 3 0 2 1 3 4 −1 2
24 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika C 3 0 2 1 3 6 −3 2
25 Vlag van Kameroen Kameroen B 3 0 2 1 2 5 −3 2
26 Vlag van Tunisië Tunisië G 3 0 1 2 1 4 −3 1
27 Vlag van Skotland Skotland A 3 0 1 2 2 6 −4 1
28 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië C 3 0 1 2 2 7 −5 1
29 Vlag van Bulgarye Bulgarye D 3 0 1 2 1 7 −6 1
30 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea E 3 0 1 2 2 9 −7 1
31 Vlag van Japan Japan H 3 0 0 3 1 4 −3 0
32 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State F 3 0 0 3 1 5 −4 0

Meeste doele aangeteken[wysig | wysig bron]

Meeste doele aangeteken:[1]

Rang Speler Doele
1 Vlag van Kroasië Davor Šuker 6
2 Vlag van Argentinië Gabriel Batistuta 5
Vlag van Italië Christian Vieri 5
4 Vlag van Meksiko Luis Hernández 4
Vlag van Brasilië Ronaldo 4
Vlag van Chili Marcelo Salas 4
7 Vlag van Brasilië Bebeto 3
Vlag van Nederland Dennis Bergkamp 3
Vlag van Duitsland Oliver Bierhoff 3
Vlag van Frankryk Thierry Henry 3
Vlag van Duitsland Jürgen Klinsmann 3
Vlag van Brasilië Rivaldo 3
Vlag van Brasilië César Sampaio 3
14 Vlag van Italië Roberto Baggio 2
Vlag van Suid-Afrika Shaun Bartlett 2
Vlag van Marokko Salaheddine Bassir 2
Vlag van Nederland Ronald de Boer 2
Vlag van Nederland Phillip Cocu 2
Vlag van Marokko Abdeljalil Hadda 2
Rang Speler Doele
14 Vlag van Spanje Fernando Morientes 2
Vlag van Kroasië Robert Prosinečki 2
Vlag van Roemenië Viorel Moldovan 2
Vlag van Meksiko Ricardo Peláez 2
Vlag van België Marc Wilmots 2
Vlag van Frankryk Lilian Thuram 2
Vlag van Denemarke Brian Laudrup 2
Vlag van Engeland Michael Owen 2
Vlag van Joego-Slawië Slobodan Komljenović 2
Vlag van Spanje Fernando Hierro 2
Vlag van Frankryk Emmanuel Petit 2
Vlag van Nederland Patrick Kluivert 2
Vlag van Argentinië Ariel Ortega 2
Vlag van Engeland Alan Shearer 2
Vlag van Jamaika Theodore Whitmore 2
Vlag van Frankryk Zinédine Zidane 2
Davor Šuker

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) "Goals scored". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2018. Besoek op 7 Junie 2018.
  2. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 14 Julie 2018.
  3. (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2013. Besoek op 23 Oktober 2013.
  4. (en) "Formats of the FIFA World Cup final competitions" (PDF). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Februarie 2008.
  5. (en) "page 45" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 14 Julie 2018.
  6. (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2013. Besoek op 21 Mei 2013.

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo (2010).svg

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034