Verskil tussen weergawes van "Vlag van Turkye"

Jump to navigation Jump to search
128 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
+ Encyclopædia Britannica
k (+ Encyclopædia Britannica)
Die onderstaande spesifikasie, soos deur die Turkse Vlagwet verskaf, impliseer dat die afstand tussen (die linkerkant van) die binnesirkel van die sekelmaan en ’n vertikale lyn wat dit aan die twee puntente van die sekelmaan verbind {{frac|279|800}} G = 0.34875 G is; Die linkerpunt van die ster sny dus 0.0154 G oor daardie denkbeeldige lyn.
{| class="wikitable" style="margin:auto;"
|-
!Letter
!Mate
Die kleurskema word hieronder gelys:
{| class="wikitable" style="text-align:center;"
! [[Lêer:Flag of Turkey.svg|30px]]<br />Kleurskema !! style="background-color:#E30A17FF"|<span style="color:white;">Rooi !! style="background-color:#FFFFFF"|Wit
|-
! [[Lêer:Flag of Turkey.svg|30px]]<br />Kleurskema !! style="background-color:#E30A17FF"|<span style="color:white;">Rooi !! style="background-color:#FFFFFF"|Wit
|-
| '''[[RGB-kleurmodel|RGB]]''' || 227-10-23 || 255-255-255
=== Ottomaanse Ryk ===
[[Lêer:Ottoman flag.svg|duimnael|Die ontwerp van 1844.]]
Die aanvaarding van die ster en sekelmaan as staatsimbool het gedurende [[Mustafa III]] se regering (1757–1774) en die gebruik daarvan het tydens [[Abdülhamid I]] (1774–1789) en [[Selim III]] (1789–1807) se tydperke goedgevestiggoed gevestig geraak.<ref name="islamencyclopedia2">{{tr}} {{cite book |url=http://www.islamansiklopedisi.info/dia/ayrmetin.php?idno=040298 |title=İslâm Ansiklopedisi |date=1991 |publisher=Türkiye Diyanet Vakfı |volume=4 |location=Istanboel |page=298 }}</ref> Volgens [[Alfred Znamierowski]] is die rooi vlag met die ster en sekelmaan in 1793 aanvaar.<ref>{{en}} [http://www.crwflags.com/fotw/flags/tr-ottom.html#oce crwflags.com]: “Daar was ’n Ottomaanse vlag met sekelmaan en sewepuntige ster. ’n Mens kan bykans oral leesdatlees dat hierdie ster deur ’n vyfpuntige ster vervang is. Maar wanneer, en waarom? Ons (''Archiv für Flaggenkunde'') het pas eers vasgestel dat die vyfpuntige ster altyd teenwoordig was in die imperiale vlag. Die vyfpuntige ster het altyd na die vlagpaal gewys soos op sommige vlagkaarte aangetoon word, en ook op Turkse kaarte van 1857 en 1905.” Ralf Stelter, 27 Junie 1999<br />“Znamirowski [zna99] gee 1793 as die datum vir die bekendstelling van die rooi vlag met wit ster en sekelmaan (vermoedelik as ’n tipe vlag vir nasionale identiteit) en 1844 vir die verandering van ’n agtpuntige na vyfpuntige ster, (nie dat ek daaraan twyfel nie) maar ek kon nog nooit enigebronenige bron opspoor wat hierdie bewering staaf nie” Christopher Southworth, 18 Januarie 2011</ref> ’n ''Buyruldu'' van daardie jaar noem dat die skepe in die Ottomaanse vloot daardie vlag gebruik het en verskeie ander dokumente van vroeëre en latere jare noem die gebruik daarvan.<ref name="islamencyclopedia2" /> Die aantal punte van die ster is aanvanklik nie vasgestel nie. Die wit sekelmaan met ’n agpuntige ster op ’n rooi veld is in Colton se ''Delineation of Flags of All Nations'' (1862) aangedui as die vlag van ’n “Turkse Kryger”. Steenbergen se ''laggen van alle Natiën'' van dieselfde jaar gee ’n sespuntige ster weer. ’n Plaat in ''Webster’s Unabridged'' (1882) beeld die vlag met ’n agpuntige ster uit en skryf dit toe aan “Turkye, Kryger”. Die vyfpuntige ster blyk sedert ten minste 1857 naas hierdie variante teenwoordig te gewees het. Met die Tanzimaat-hervormings in die 19de eeu is vlae herontwerp in die styl van die Europese leërs van die tyd. Die vlag van die Ottomaanse vloot is rooi gemaak aangesien rooi die kleur van sekulêre instellings en groen dié van geloofsinstellings was. Soos die hervorming al die verskeie vlae (standaarde) van die Ottomaanse pasjaliks, beiliks en emirate afgeskaf het, is ’n enkele nuwe Ottomaanse nasionale vlag ontwerp om dit te vervang. Dit het uitgeloop op die rooi vlag met die wit ster en sekelmaan, wat die voorloper van die huidige vlag is. ’n Eenvoudige rooi vlag is as die burgerlike vaandel vir alle Ottomaanse onderdane ingestel.
 
=== Legendariese oorsprong ===
Lêer:Declaration of the 1908 Revolution in Ottoman Empire.png| Verklaring van die Jung Turke Revolusie in 1908 deur die leiers van die Ottomaanse millets, met ’n paar Ottomaanse vlae.
Lêer:Ottoman Empire declaration of war during WWI.png| Oorlogsverklaring teen die Geallieerdes in 1914, met Turkse vlae op die podium.
Lêer:Ottoman Navy at the Golden Horn.jpg| Die Ottomaanse Vloot op ’n poskaareposkaart van WOI, met ’n afbeelding van Sultan Mehmed V.
Lêer:Ottoman troops with flag.jpg| Ottomaanse troepe met ’n variant van die vlag gedurende die Balkanoorloë.
</gallery></center>
 
=== Republikeinse era ===
Die grondbeginsels van die Turkse vlag dateer uit 1844 en is op 29 Mei 1936 gedurende die Turkse republikeiserepublikeinse era in die Turkse Vlagwet No. 2994 vasgevang. Die Turkse Vlagregulasie No. 2/7175 van 28 Julie 1937 en die Aanvullende Regulasie No. 11604/2 van 29 Julie 1939 is verorden om te beskryf hoe die vlagwet geïmplementeer moet word. Die Turkse Vlagwet No. 2893 van 22 September 1983 is ses maande na die publikasie daarvan op 24 September 1983 in die Amptelike Koerant, gepromulgeer. Volgens Artikel 9 van die laasgenoemde wet is ’n statuusstatus met die grondbeginsels van die implementering ook gepubliseer.
 
<center><gallery widths="150" mode="packed">
=== Staatsinstellings ===
[[Lêer:Flag of Turkey, vertical.svg|duimnael|upright|{{FIAV|normal}} Die Turkse vlag in ’n vertikale formaat (hangend)]]
Die vlag het altyd ’n prominente plek in staatsinstellings, van skole tot staatsdepartemente. Die Çankaya-paleis, parlement, minisetriesministeries, skole, weermag, rade, goewerneursgeboue, Muhtars-kantore, brûe, lughawens en elke ander gebou in staatsbesit in die land bevat een of meer Turkse vlag.
 
=== Uniforms ===
 
=== Begrafnisse ===
Die vlag word prominent vertoon tydens staats- en militêre begrafnisse. Die begrafnisvlag word altyd oor die afgestorwene se kis gedrapeer en word deur die Askeri İnzibat of femiliefamilie van die afgestorwene gedra. Enige soldaat en die Presidensiële Wag dra ook met tye die kis. Talle teenwoordiges vertoon ook die vlag op hul lapelle saam met ’n afbeelding van die afgestorwene.
 
<center><gallery align="center" widths="150" mode="packed">
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlynCommonsKategorie|Flags of Turkey|Vlae van Turkye}}
* {{en}} [https://flagspotfotw.netinfo/flags/tr.html Turkye] by ''Flags of the World''
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/flag-of-Turkey|title=Flag of Turkey|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=28 Mei 2019}}
 
{{Asiëvlae}}

Navigasie-keuseskerm