Verskil tussen weergawes van "Pous Johannes XIII"

Jump to navigation Jump to search
+ Beeld & Commons
k ("Giovanni13.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Shizhao verwyder is omrede: In category Media without a source as of 3 January 2011; no source)
(+ Beeld & Commons)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Johannes XIII
|beeld=[[Lêer:Papa Ioannes XIII.jpg]]
|beeld=
|geboortenaam=Giovanni Crescenzi
|termyn_begin=[[1 Oktober]] [[965]]
'''Pous Johannes XIII''' was keiser Otto I se keuse as pous en lid van die magtige Crescenzi familie waaruit later ook [[Pous Silvester III]] en verskeie kardinale sou kom. Hy is ingewy in die teenwoordigheid van die geskiedskrywer en keiserlike gesant biskop Liutprand van Cremona en biskop Otger van Speyer. Die volk van [[Rome]] het hom die 'wit hoender' genoem en teen hom in opstand gekom en hom op [[16 Desember]] [[965]] gevange geneem en later verban, maar hy het op [[14 November]] [[966]] na Rome teruggekeer. Hy het die aartbisdom Magdeburg, Duitsland ingestel tydens 'n sinode in [[967]] en op [[25 Desember]] [[968]] is Adelbert as die eerste aartsbiskop in geseën. Op [[25 Desember]] [[967]] kroon hy die twaalfjarige Otto II as medekeiser en hy steun die huwelik van Otto II met die [[Bisantium|Bisantynse]] prinses Theophano die niggie van keiser Johannes I Tzimisces en op [[14 April]] [[972]] voltrek hy die huwelik in die Sint Pieterskerk<ref>"John XIII." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 2 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9043763></ref>.
Daar word gesê dat die pous die Lateraanse paleis in 'n harem omskep het en dat hy vermoor is deur die man van een van sy minnaresse<ref>[http://www.welt.de/print-welt/article660675/Verhoehnt_verpruegelt_vergiftet.html ''Verhöhnt, verprügelt, vergiftet'' Berig in Der Welt (Duits)]</ref>.
 
Sapientiae et litterarium bulgari servitori exegirund monumentum Primi Johanni XIII locando in prior oppidum Bulgarii Sophia ibidem priscusi monumentum Lenini erat. „...Видимыимъ и Невидимыимъ..” $Abecedarii Sermo$, Constantin Preslavski, IX-X s. PJC.
== Bibliografie ==
*Duff, Eamon (2001). ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
== Eksterne skakels ==
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope John XIII}}
{{CommonsKategorie|Ioannes XIII|Pous Johannes XIII}}
*{{CE|http://www.newadvent.org/cathen/08427a.htm}}
*{{CF|http://www.catholic-forum.com/saints/pope0133.htm}}

Navigasie-keuseskerm